San Lameer Villa 3512
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3512, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
San Lameer Villa 3512 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dis 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe, asook doendinge vir die hele gesin. Dié 200 ha-bewarea bied 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot Blouvlagstrande.
Dié tripelverdiepingvilla het slaapplek vir 6 en beskik oor lugversorging, 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede, derde en vierde kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 1 van dié kamers het ook 'n en suite-badkamer en die derde badkamer word gedeel.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel, 'n droë kroeg, braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier. Sonstoele is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 3512 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3512, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3512, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom