LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 5909 | LekkeSlaap
+32

San Lameer Villa 5909

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 5909, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 5909 is op die San Lameer Landgoed geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié verblyf bied iets vir die hele gesin en is 'n tropiese paradys met 'n verskeidenheid wild, fauna, flora en voëllewe. Die natuurreservaat is 200 ha groot en spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurante en kroeg, luukse villa en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.

Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. 2 van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die multi-verdieping villa het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Etes kan by die toonbank en etenstafel met sitplek vir 8 geniet word. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Die villa het sonstoele en 'n privaat swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 5909 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 5909, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 5909, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc93b57c3d4e41d855b74431d23044ac3ab7840176cb11e0d22eed68500156e534dd63440105906b53ea845efae76579252f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 800  per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 5909 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.9433351 30.2949959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!