LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Michele | LekkeSlaap
+29

San Michele

Winteraanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 29 Mei 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Michele is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die derde verdieping met toegang tot trappe. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en is in die hartjie van Gordonsbaai Kusweg geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elkeen 'n bad/stort, toilet en wasbak het. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en oond, sowel as 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea beskik oor lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale. Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek en 'n Weber-braai.

Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die strand en gewilde restaurante is stapafstand vanaf San Michele.

Slaapplek

’n Bespreking by San Michele sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir San Michele
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kusweg, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink San Michele het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYzY5NWYzLWQyNDgtNDc1OC04MmU1LThmODcxZmNlNjhhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -34.160459873123 18.868270218372
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!