Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Michelle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 392 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Michelle is in Arniston en is 'n gemaklike selfsorghuis vir 6 gaste.

Die ruim huis het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV ontspan.

Die huis bied toegang tot 'n stoep met 'n buitebraai wat omhein is. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Gaste kan op die lieflike strande ontspan en Arniston bied verskeie restaurante, aktiwiteite, strande, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvang, walviskyk, duik tussen die skeepswrakke en vele meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by San Michelle sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir San Michelle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 4de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 392
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 392
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo4Ph9UpMlzVrXxQoC1JXPhgy2RbFhcYspFI8jCavIWdOEg63Cm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 392 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 11 Fourth Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666666 20.227501