St Michael's-on-Sea Akkommodasie by San Miguel on St Michaels Beach | LekkeSlaap
+31

San Miguel on St Michaels Beach

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir San Miguel on St Michaels Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mandy H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy H
Gesin met klein kinders

Loopafstand van die see, baie gerieflik.

Goed geleë, lekker ruim.

Desire S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire S
Gesin met tieners

'n Juweel-tuiste

Baie netjies en goed ingerig. Sal weer en weer daar vakansie gaan hou.

Frikkie N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

San Miguel is baie veilig en goed ingerig.

San Miguel is baie veilig, goed ingerig en naby die strand. Die garage-dak en stoepdak lek egter en dis nie moontlik om te braai wanneer dit reën nie.

Nancy S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy S
Gesin met tieners

Baie netjies en veilig.

Die blyplek is baie netjies en skoon, lekker gebraai die swembad wat op jul blad is, is leeg. En dan was daar 'n riooldrein probleem, so as jy uitklim of loop by kompleks loop jy in dit - nie 'n aangename reuk nie, maar bo dit als was dit 'n baie lekker vakansie en sal weer daar bespreek.

Etienne B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Gesin met tieners

'n Goed toegeruste woonstel, netjies, skoon met kwaliteit beddegoed en goeie sekuriteit.

Woonstel no 7 is na aan die pad wat saans soms verkeer geraas optel, met toe vensters is dit beter.

Hennie T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en baie goed toegerus.

Sien die sterre.

Jean-michael S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-michael S

Baie netjies, Skoon, ruim en naby net om die hoek van St Michaels Strand

Was aangenaam verras met ons aankoms en so gerieflike vakansie bestemming aantref. Die plekkie is nuut oorgeverf, meubels en bedware splinternuut en ten volle toegerus. Sal vir seker weer hier bespreek.

Nico B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Die huis is ruim en goed toegerus en is ideaal vir lekker kuier en ontspan met 'n ruim braai-area en gerieflike kombuis. Baie veilig met 'n toesluit garage en alarm. Ons was onder 'n misindruk a.g.v. die foto's: Daar is nie 'n swembad nie, maar die strand is binne stapafstand.

Vanessa B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa B
Gesin met klein kinders

Noisy location.

Wonderful accommodation. Neat and clean. A little noisy because of the busy main road.

Bennie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Gesin met klein kinders

Fantastiese ruim huis, naby die strand, naby alles.

Alles was fantasties by die huis. Van die alarm tot die braaier. Lekker naby aan die strand, naby aan die winkels. Baie veilig gevoel met die alarm en Wolf Security se armed response. Sal hierdie beslis aanbeveel en vir seker weer kom kuier in die toekoms.

Nellie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie M

Gerieflik.

Die wooneenheid was baie skoon en netjies ingerig. Alle kombuisware was in werkende toestand. Veiligheid is definitief 'n pluspunt. Al waarmee ons nie tevrede was nie, was die misleidende gedagte dat die eenheid naby die strand is, wat wel die geval was, maar dan moet jy deur vuil water loop om daar uit te kom. Ons het dus die hele naweek omgery strand toe.

San Miguel on St Michaels Beach's terugvoer

Ek is vreeslik jammer vir enige ongerief veroorsaak. Ek het n e-pos gestuur om op te volg waar die probleem was sodat ons dit dadelik kan aanspreek.

San Miguel on St Michaels Beach
Bernard B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam en goed ingerig en naby die strand, het 'n baie lekker stoep met braaier, dit is waar ek gekuier het.

Die woonstel is baie goed ingerig, die drie slaapkamers is baie netjies en goeie matrasse wat baie lekker slaap. Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is. Daar is genoeg ingeboude kaste wat baie lekker was. Badkamers en stort is goed. Die sekuriteit wat gebruik word is uitstekend. Sal weer daar gaan vakansie hou, die restaurant by die strand is uitstekend. Baie dankie, dit was baie lekker.

Maria V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het. Naby lekker strande.

Veilig gevoel. Pragtige tuin. Wasmasjien en tuimeldroër 'n bonus. Definitief waarde vir geld.

Shannon M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M

Gerieflik en veilig.

Geen probleme met die akkommodasie gehad nie. Maar het definitief nie die swembad en uitsig gehad soos op die webtuiste nie, maar dit was net 'n klein entjie se stap van die strand af, wat aangenaam was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and secure.

Had no problems with the accommodation. Certainly didn't have the pool and view as pictured on the website, but it was a quick walk to the beach, which was pleasant.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

C D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C D
Gesin met tieners

Gerieflik met alles toegerus soos geadverteer en waarde vir ons geld gewees.

Van LekkeSlaap agente, Leonie tot Wolf Sekuriteit was als rondom ons bespreking en verblyf vinnig en gerieflik. Ons het baie lekker gekuier. Dankie almal!

San Miguel on St Michaels Beach's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is baie bly julle het dit geniet!

San Miguel on St Michaels Beach
Preggy G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Preggy G
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Very nice unit, will consider staying there again.

San Miguel on St Michaels Beach's terugvoer

Thank you for the feedback.
We are happy that you enjoyed your stay.
Hope to see soon again!

San Miguel on St Michaels Beach
Merle L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle L
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay!

Had a great time. Only problem is that in the bedrooms, especially the main bedroom, it smelt like cats wee.

San Miguel on St Michaels Beach's terugvoer

We are looking into the matter with urgency.
Thank you for letting us know!

San Miguel on St Michaels Beach
Desire S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desire S
Gesin met klein kinders

Baie lekker, stil en waarde vir geld.

Sal San Miguel beslis aanbeveel. Baie netjiese eenheid, goed toegerus en rustig.

San Miguel on St Michaels Beach's terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer gou te sien.

San Miguel on St Michaels Beach
Cindy S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Ruim, skoon, netjies en baie gerieflik.

San Miguel on St Michaels Beach's terugvoer

Baie bly u het dit geniet.

San Miguel on St Michaels Beach
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Miguel 7, Hoek van Orange Rock Pad en Marienerylaan, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0Yjg4MjQwLThlYjctNDk3YS1iZTlkLTVjNjVmZDExYTNmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R855  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 7 San Miguel Orange Rock Road c/o Marine Drive 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -30.820710889753 30.402475018463
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za