Sancor Selfsorg 1
Opsomming van Resensie
Egbertus Johannes V - Mei 2022
Gemiddeld
Baie netjiese plek met fantastiese uitsig.
Christelle B - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was die lekkerste vakansieplek waar ek nog gebly het. Sal dit verseker aanbeveel. Super-lekker gewees.
Nelmarie V - Mrt 2022
Gemiddeld
Fantasties julle sien ons weer.
Riaan En Mari V - Feb 2022
Gemiddeld
Vriendelike, opregte en professionele ontvangs gekry.
Breyton E - Jan 2022
Gemiddeld
Wonderlik en vriendelike omgewing. Mooi uitsig. Die kuier was beter as wat ons verwag het.
Anthea A - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker vakansievervlyf naby die see.
Jacques J - Des 2021
Gemiddeld
Sancor 1 is 'n perfekte see selfsorg eenheid!
George P - Nov 2021
Gemiddeld
Ideaal
Lianza G - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlik, veilig, gasvry, netjies, skoon.
Venessa D - Sep 2021
Gemiddeld
Wat 'n blessing!
Lees meerElizabeth P - Sep 2021
Gemiddeld
Die beste wat ons op ons toer van 4000+ km ervaar het.
Marinda L - Jun 2021
Gemiddeld
Rustig.
Jacques R - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Die plekkie is baie skoon en het alles wat 'n gesin benodig.
Lees meerSybrandt D - Des 2020
Gemiddeld
Goeie ligging.
Sancor Selfsorg 1 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ons is nie seker wat bedoel word met 'WiFi sal definitief 'n pluspunt wees' nie - ons bevestig maar net dat eenhede oor gratis Wi-Fi beskik. Wat die braaigeriewe betref, het 'n kontrakteur die dag voor sluiting vir die seisoen, nuwe ballustrades aangebring en dit effens verkeerd geplaas - dit kon ongelukkig nie toe reggestel word nie, maar dit behoort binnekort reg te wees sodat gaste dit nie as 'ingedruk' sal ervaar nie. Daar het wel sedertdien ander gaste gebly wat geensins daarvan melding gemaak het nie en hul algehele tevredenheid uitgespreek het. Ons neem kennis van die prop vir haardroër en sal dit aanspreek.
Ons gaste se tevredenheid is vir ons ononderhandelbaar en daarom waardeer ons die terugvoer.
Vriendelike groete
Sancor
Fritz V - Nov 2020
Gemiddeld
Pragtige verbly en die beste mense!
Hennie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie dankie aan Cor en Sandra. Die week was heerlik, en Snowie, Mila en Bruno het ons tuis laat voel.
Eric S - Feb 2020
Gemiddeld
Ons het elke oomblik van ons verblyf by Sancor geniet en sal beslis weer daar gaan bly sodra ons die geleentheid kry om dit te doen.
Lees meerChrista D - Jan 2020
Gemiddeld
Sal definitief in die toekoms weer van Sancor gebruik maak.
Stephani L - Des 2019
Gemiddeld
Mooiste uitsig en lekker naby aan die strand.
Adele D - Okt 2019
Gemiddeld
Perfekte ligging.
Gerhard D - Okt 2019
Gemiddeld
Uitmuntend!
Lees meerElizanne M - Sep 2019
Gemiddeld
Great!
Riana D - Aug 2019
Gemiddeld
Ongelooflik lekker.
Stefanie S - Aug 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Marieka M - Jun 2019
Gemiddeld
Puik. Dierbaarste mense. Netheid is puik. Sandra en Cor voel soos familie.
Anneli L - Apr 2019
Gemiddeld
Fantastiese selfsorg-eenheid.
Ria J - Apr 2019
Gemiddeld
Heerlike tuiskoms.
Nellie S - Apr 2019
Gemiddeld
Die kamers is netjies en die ontvangs was baie vriendelik.
Damain M - Feb 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Maritsa M - Feb 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Mariana B - Feb 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Talitha C - Jan 2019
Gemiddeld
Fantastiese uitsig, niks klop dit vir die prys nie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Amazing view, nothing beats this for the price.
What a pleasant surprise. The accommodation was stunning and clean. Much bigger than we expected. The appliances were all new and they had everything one could need for a vacation stay. The beds were comfortable and the DStv a bonus! The little duck was so cute and the dogs very loving and friendly. I would highly recommend that you pick this as your holiday accommodation.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Willem P - Jan 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Leon B - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker en bekostigbare verblyf met 'n fantastiese uitsig.
Lees meerJo Mari U - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Riekie V - Jan 2018
Gemiddeld
Uitstekend! Alles was perfek!
Lees meerAdele V - Jan 2018
Gemiddeld
Nice, clean, neat, spacious place with a beautiful view of the bay-area.
Lees meerChristo S - Jan 2018
Gemiddeld
Uitstekende verblyf met 'n stunning view!
Will D - Jan 2018
Gemiddeld
Puik!
Grieta L - Apr 2017
Gemiddeld
Baie lekker daar gebly
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 29, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom