Sanctum Cottages - Apple Crumble Cottage and The Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Apple Crumble Cottages and Studio is op 'n klein, werkende appelplaas in die Elginvallei in die Wes-Kaap. Elgin is 'n groot, lowerryke gebied omring deur berge in die Overberg.

Hierdie oulike houtkothuisie is uniek gemeubileer met meubels wat op die plaas deur familielede gemaak is en dit bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n wasbak, yskassie, mikrogolf, enkelstoofplaat, ketel, broodrooster en gefiltreerde water. Eetgerei en breekware word voorsien.

Die atlejee het slaapplek vir 3 gaste op 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed in 'n aparte kamer. Dit is uniek geleë aan die einde van die skuur met 'n groot balkon met 'n uitsig oor die appelboorde en dei dam.

Die kothuis het 'n lieflike stoepie met uitsigte oor die appelboorde en omliggende landerye en die Kogelberge, en daar is ook 'n braai-area en vuurmaakhout.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sanctum Cottages - Apple Crumble Cottage And The Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za