Leisure Bay Akkommodasie by Sand Pebbles no 4 | LekkeSlaap
+13

Sand Pebbles no 4

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sand Pebbles no 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadia M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Gesin met klein kinders

Dis veilig vir klein kinders en het 'n lekker grasperk waar hul kon speel.

Die eenheid laat jou aan jou kinderdae dink. Dis veilig vir klein kinders en het 'n lekker grasperk waar hul kon speel. Debbie was awesome. Lekker braai-area. Baie naby aan die strand. Sal beslis weer kom.

Sand Pebbles no 4's terugvoer

Dankie Nadia
Ek is so Bly Julle het a lekker vakansie gehad.
Kannie wag om julle weer te sien.

Sand Pebbles no 4
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bexhill-laan 679, Sand Pebbles-kompleks, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZmsDxLEaA5u5adNmmS7FQQuO3VssL6W5PunoiSebQCJSABE825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 679 Bexhill Avenue Sand Pebbles complex 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.025116789996 30.243249642328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za