Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand River Conservancy - Wagon House

Selfsorg
Sand River Conservancy - Wagon House
Vanaf
Vanaf R3 117
per nag, vir 12 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 12 persone
1 xDubbelbed
5 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die tarief word gunstig aangepas na gelang van die aantal gaste en duur van verblyf.
Sleutels moet eers by Vrede Plaas opgetel word. Dié plaas is op pad na die bestemming langs die R46.
Gaste moet brandstof en kruideniersware by Ceres aanskaf aangesien hierdie geriewe nie nader aan die instansie beskikbaar is nie.
Let asb. daarop dat daar grondpaaie op pad na Wagon House is. Gaste wat by Sand River bly benodig 'n hoë voertuig aangesien die pad nie geskik is vir 'n gewone sedanvoertuig nie. Gaste sal gevra word om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle die perseel vir die eerste keer betree.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 117
per nag, vir 12 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patatsrivierpad, Tankwa Karoo, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNGQ3ZmUwLWM2OWEtNDczZC05NDhhLTE1MTkyNzU2M2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 117 per nag, vir 12 mense 7 5 1 5 Patatsrivier Road Tankwa Karoo 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.144217 19.992705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem