Sandals On The Beach
Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Fleur Park 38, Faure Marinerylaan, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandals on the Beach is ‘n selfsorg-eenheid in ‘n veilige kompleks in Gordonsbaai naby die see (200 m van die strand af). Dis langs die hoofhuis, maar het ‘n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste.
Dié eenheid beskik oor 1 kamer met ‘n dubbelbed en 1 badkamer met ‘n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuisie is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, wasmasjien en 'n stoof. Daar is ook ‘n TV met DStv. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Die kompleks is langs die Harbour Island-vermaakkompleks en naby restaurante en kroeë. Dis sowat 8 km vanaf Strand Gholfklub en 10,5 km vanaf Somerset Mall.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandals On The Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Fleur Park 38, Faure Marinerylaan, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandals On The Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Fleur Park 38, Faure Marinerylaan, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom