Sandcastle Luxury Villa
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Mrt 2024 tot 31 Aug 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New Bradford-plaas, 5 km vanaf Wesley, 5621, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R21 000R14 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sandcastle Luxury Villa, wat op die afgesonderde kuslyn van die Oos-Kaap se Indiese Oseaan skuil, lyk soos 'n droombeeld op die horison. Die villa is op 'n privaat wildreservaat van 275 ha geleë, net 45 minute van Oos-Londen af, en spog met 'n uitgestrekte, privaat strand.
Sandcastle word as 'n geheel verhuur en bied 'n eksklusiewe ervaring.
Hierdie Meksikaans geïnspireerde villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 seefront-slaapkamers met en suite-badkamers en lugversorging, asook 'n oopplan-leefarea met 2 sitareas en 2 verhitte swembaddens. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n pragtige uitsig oor die omliggende reservaat en die see. Die ander slaapkamers het elkeen 'n ekstra groot koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Geriewe in die huis sluit lugversorging, 'n kombuis, formele eetkamer met sitplek vir 8, asook 2 knus sitareas met 'n kaggel in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 2 oonde, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank en stoele. Daar is ook 'n aangewese vermaakkamer met 'n slim-TV en WiFi.
Die buitegeriewe sluit 'n ruim binnehof, 'n groot randvloei-swembad, sonstoele en braaigeriewe in. 'n Pizza-oond is buite beskikbaar.
Die 275 hektaar-eiendom wat die huis omring, is 'n bewarea met oorvloed sebras, kameelperde, swartwitpense en bokke wat inheems aan die omgewing is. Die reservaat is ook die tuiste van kleiner soogdiere, soos die Kaapse geelmuishond, sivetkat en muskeljaatkat.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandcastle Luxury Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- New Bradford-plaas, 5 km vanaf Wesley, 5621, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Buffelstad Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New Bradford-plaas, 5 km vanaf Wesley, 5621, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom