Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanddrif Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Sanddrif Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marni P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marni P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay in beautiful surroundings.

We chose to stay outside of town for a country feel. Although the weather wasn't great the accommodation was lovely. Close enough for us to drive into town for a bite to eat yet it felt remote and secluded. The walks through the neighbouring vineyards were also wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n "must stay".

Pragtige omgewing en Ben is baie gasvry. Lieflike, skoon en goed toegeruste kamers. Heerlike ontbyt elke oggend wat met sorg voorberei is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek!

Een super aangename plek om te verblijven. Je hebt er de rust van het platteland, een prachtige tuin, een ruime mooi ingerichte kamer met en suite badkamer, je eigen grote terras, een absoluut schitterend ontbijt en heel vriendelijke ontvangst. Wij komen zeker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Hi Kathlien, dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien uit na u volgende besoek.
Nicole en Ben

Sanddrif Guest Farm
Louis J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J
Besigheidsreis

Baie gasvry ontvang en behandel.

Goed geleë en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Thank you very much for your review. Much appreciated. We're glad you felt welcome. Hope to see you again.

Sanddrif Guest Farm
Kristien E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristien E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay in a perfect place.

Very nice place to stay, ideally located for visits to Stellenbosch, Paarl, Franschhoek and Cape Town, all major wineries and golf courses. Spacious room and bathroom, very rich breakfast. Charlotte and Ben are perfect hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Dear Kristien,

Thank you very much for your review, which is most appreciated.
We hope to see you again.

Kind regards
Charlotte

Sanddrif Guest Farm
C.l. D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.l. D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Erg gastvrij.

We werden bijzonder gastvrij ontvangen op deze geweldig mooie en goed verzorgde plek. We verbleven in de PoolCottage, met een eigen zwembadje en omringd door een prachtige tuin. Een aanrader.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Dear K. en G.

Thank you very much for your rating, which is highly appreciated.
We hope to see you again.

Kind regards
Charlotte

Sanddrif Guest Farm
Zandry P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandry P

Comfortable and cosy.

Calming and comfortable environment. Beautiful views with friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great find near Stellenbosch.

I needed a place to stay for business, but decided to take my wife along for the weekend. Needed an affordable place near Stellenbosch. This turned out to be such a wonderful find and I will be using Sanddrif in the future. A wonderful farm with very clean rooms, we were well looked after and could not ask for more. It's only a few kilometers from Stellenbosch, so well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Dear Rob,

Thank you very much for staying with us and for your kind review.

We hope to see you soon.
Kind regards,
Charlotte

Sanddrif Guest Farm
Carina A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n 'Moet doen' bly-experience!

Die ligging van Sanddrift, vriendelike eienaars en werkers, rustigheid, natuur en net die 'vrede vir jou siel', het dit op ons top 10 van blyplekke gebring. Die goeie sekuriteit maak dit moontlik om sonder enige bekommernis in die aand terug te kom of enige tyd van die dag buite te ontspan. Alhoewel dit selfsorg-eenhede is, is die keuse van ontbyt nog steeds daar vir oggende wanneer mens so sou voel. Dit is omtrent 10 km buite Stellenbosch wat dit naby genoeg maak om op enige stadium te gaan eet of wat okal, maar tog ver genoeg om nie die hele tyd deel van die bedrywighede te wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Dear Carina,

Thank you so much for your wonderful review, which is mostly appreciated.
We hope to see you again and wish you a Happy Easter weekend.
Kind regards from Stellenbosch,
Charlotte

Sanddrif Guest Farm
Peter V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic hospitality, view, privacy, breakfast! A place to go back to!

It was such a good experience that we decided to go back here next year!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese gasvryheid, uitsig, privaatheif. ontbyt! 'n Plek om na terug te gaan!

Dit was so 'n goeie ervaring dat ons reeds besluit het om volgende jaar terug te gaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met vriende

Uitstaande!

Gul ontvang deur die gasvrou en tydens ons verblyf bederf deur haar. Hierdie is 'n pragtige plek met die mooiste uitsigte en tuin. Baie naby geleë aan Stellenbosch dorp en ander besienswaardighede. Het ons verblyf hier terdeë geniet. Kry vyf goue sterre in ons opinie! Dankie Charlotte! Beveel Sanddrif Guest Farm ten sterkste aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

'n Absolute ervaring en 'n half. Van die ontvangs deur Ben en Charlotte tot die heerlike ontbyt elke oggend was heerlik. Die omgewing en natuurskoon gekoppel aan die netjiese en veilige eenheid waarin ons gewoon het, sal definitief maak dat ons terugkom. Ek sal Sanddrif Guest Farm aanbeveel vir enige persoon wat persoonlike diens met 'n glimlag verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Good day Ronel,
Thank you very much for staying at Sanddrif and the wonderful review.
I hope your wine has arrived and you can enjoy it.
Warm regards
Charlotte

Sanddrif Guest Farm
Liesl B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Saam met vriende

Wonderlik.

Goeie, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Dear Liesl,
Thank you very much for the wonderful review.
Kind regards
Charlotte

Sanddrif Guest Farm
Andrew R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf.

Ben is Charlotte is die perfekte gasheer en gasvrou. Die verblyf is perfek en netjies. Hul was baie gasvry en gaan uit hul pad om hul gaste tuis te laat voel. Heerlike ontbyt is elke oggend bedien en ons sal dit beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Good evening Melanie,
Thank you very much for appreciating your stay at Sanddrif Guest Farm.
We hope to see you again.
Kind regards
Charlotte

Sanddrif Guest Farm
Leon L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal verseker in die toekoms weer gebruik maak van hul gasvryheid.

Idilliese en rustige wegbreek met vriendelike, behulpsame personeel. Ben en Charlotte is fantastiese mense en net absoluut fenominaal met die bestuur van hul take en die behartiging van hul onderneming. Hulle is waarlik die perfekte gasheer en gasvrou. Ons het ons tydjie by Sanddrif werklik geniet en is elke oggend heerlik bederf met 'n asemrowende ontbyt! Charlotte is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou wat haar gaste op die hande dra. Ons wooneenheid was ruim, pragtig en gerieflik. Elke oggend terwyl ons ontbyt geniet het, was daar 'n 'skoonmaak feetjie' wat ons verras het met 'n vars kamer, linne en handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanddrif Guest Farm se terugvoer

Dear Gerida,
Thank you so much for your comment, which is mostly appreciated.
Have a blessed Christmas and much success with your tattoo art.

Warm regards,
Charlotte

Sanddrif Guest Farm
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellenbosch Kloof-weg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4001cf807b8af1fbfd2289f36a53fe763a7be92f52c6c658a576429738d6ec424b997922076ec3841de5a4f47959856ec6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Stellenbosch Kloof Road Stellenbosch 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946570753909 18.781471252442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem