Sandton Akkommodasie by Sandhurst | LekkeSlaap
+28
+28

Sandhurst

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romajadorlaan 10, Sandhurst, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Sandhurst is in die Sandhurst-area in Sandton, Johannesburg geleë.

Verblyf word in 2 ateljeewoonstelle en 'n tweeslaapkamer-villa wat semi-losstaande is aangebied.

Albei ateljeewoonstelle beskik oor kombuisies, slaapareas, klein sitareas en badkamers.

Die semi-losstaande villa het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die villa het 'n groot, privaat voorstoep met braaigeriewe.

Alle eenhede het toegang tot 'n goed onderhoude tuin met 'n swembad. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien. Die woonerf is in 'n veilige, omheinde area met goeie sekuriteit geleë.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Romajadorlaan 10, Sandhurst, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romajadorlaan 10, Sandhurst, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde08e498813b519d1a9ca2566cd010a1a0092d85df8776a5cba10ac2a0d128fa570d595d8d8469660901191344614329d0a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 Romajador Avenue Sandhurst 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.087267 28.030974
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za