Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandmartins

Gastehuis
French-suite
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is 'n romantiese en luukse wittebroodsuite. Daar is verwarmers, lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad, toilet en instapstort. Verder is daar 'n yskassie, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die swembad en op die Simondium Berge.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Rook is binne verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die hele villa kan eksklusief bespreek word vir 'n groep, op versoek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden-suite
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het verwarmers, lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n pootjiesbad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n yskassie, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Die suite lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad en sitplekke.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Rook is binne verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die hele villa kan eksklusief bespreek word vir 'n groep, op versoek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuscan-suite
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het verwarmers, lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf en ketel. Die kamer lei na 'n stoep, swembad en braai-area. Die suite het 'n privaat sitarea met 'n kaggel, platskerm-TV met DStv, 'n kroeg-area, pooltafel en 'n etenstafel. Vinnige WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Rook is binne verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die hele villa kan eksklusief bespreek word vir 'n groep, op versoek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Winelands Estate 20, Langs die R45 Simondium, Suidelike Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7ba740b6d207373cae2ac70c93df1abe52964f39b9a3bf38901df5e67f32470135dfc41e45b2d4ad4f5b929cafff0bb5b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 20 The Winelands Estate Off R45 Simondium 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804117618585 18.949543833733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem