Sandown Guesthouse
2 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North-weg 159A, Sandown, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word is 2,7 km vanaf die Sandton Gautreinstasie en Sandton se middestad.
Verblyf is in 4 ruim gastekamers beskikbaar. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n haardroër, kluis en 'n lessenaar. Geriewe sluit japonne, pantoffels, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis het 'n swembad, lapa met braaigeriewe en 'n groot stoep. Verder is daar ook 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer.
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 2 resensies vir Sandown Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- North-weg 159A, Sandown, 2196, Gauteng
- Gaste dink Sandown Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandown Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North-weg 159A, Sandown, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom