Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpatrys Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Sandpatrys Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal verseker aanbeveel aan enige iemand.

Baie vriendelik ontvang met uitstekende diens. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie B
Besigheidsreis

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Vriendelike diens, lekker kos, skoon en netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, rustige omgewing en netjies.

Ons het net oornagverblyf benodig en wat ons gekry het was meer as voldoende. Die eienaar het seker gemaak dat ons gemaklik was en selfs ons kamer opgegradeer. Voldoende parkering en voorsiening is gemaak vir "loadshedding" en die sekuriteit is goed. Sal enige tyd weer hier oorbly. Kan regtig aanbeveel vir ander reisigers. Ontbytetes is ook 'n opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Wonderlik! Soos altyd.

Sal elke keer hier bly as ons in die omgewing is. Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie Elize, dit is altyd 'n groot plesier.

Sandpatrys Guest House
Sam W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place. Rooms are spacious. Linen clean and like new.

The room was very clean, the shower however had some marks on the wall near the taps, not so visible unless picked up by mistake, the shower head needs to be sorted out, the water goes everywhere and thus the floor gets very wet. The TV and DSTV did not work, not sure if it was the user or the equipment. Breakfast was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Besigheidsreis

Netjies, skoon en vriendelik. Ligging ook goed.

Sal verseker weer van Sandpatrys Gastehuis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het my verwagtinge oortref, het baie lekker gebly.

Het lanklaas in 'n gastehuis tuisgegaan wat sulke netheid aanbetref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V
Gesin met tieners

Stil, skoon en netjies.

Sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V
Gesin met klein kinders

Very neat and nice place for a sleepover. Safe and easy.

Nice accommodation, nice beds, an extra bed for our kid. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri V
Enkelreisiger

Netjies, waarde vir geld, veilig.

Ek sal Sandpatrys beslis aanbeveel. Die kamer is ruim en baie netjies en het lugversorging, 'n yskas, 'n ketel en tee/koffie. Die badkamer is modern en het 'n bad en 'n stort. Die parkering is veilig. Die inklok- en uitklokproses was vinnig en moeiteloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Sandpatrys Gastehuis is 'n baie netjiese, skoon, bogemiddelde gastehuis teen baie redelike tariewe. Die diens was baie vriendelik en professioneel. Die verblyf het aan al my verwagtinge voldoen en sal ek beslis weer daar tuisgaan. Ek beveel Sandpatrys sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien D
Besigheidsreis

Dit het gevoel of ek op 'n eiland was.

Dit was my eerste besoek aan Lephalale en ek was aangenaam verras - Sandpatrys Guest House het 'n groot bydrae tot my eerste indrukke van Lephalale gemaak en ek sal graag daarheen terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helenca V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helenca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik verwelkom en het baie lekker gebly.

Ons het saam met ons kleinkinders oorgeslaap vir hul sport in Ellisras. Kinders het die kuier by Sandpatrys Gastehuis net so baie geniet. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Besigheidsreis

Baie netjiese, gerieflike akkommodasie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Besigheidsreis

Alles wat jy nodig het vir oornag.

Meer as voldoende vir oornag op sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephus K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Josephus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vriendelik ontvang en akkommodasie is voldoende.

Akkommodasie was aangenaam en veilige toegang verseker sorgvrye verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en rustig.

Baie aangename oorslaapverblyf en sal definitief in die toekoms weer daar wil oorslaap indien nodig. Netjies en skoon kamer met alles wat nodig is. Baie veilige en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Gesin met tieners

Very comfortable, luxurious stay.

Warm welcome, clean, luxurious rooms. Extra effort was put in to make our stay more comfortable. Thank you very much, Hardus and team. You will see us again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Elize, thank you for your review it is always a pleasure.

Sandpatrys Guest House
Melissa H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Het heerlik gebly. Die eenheid was netjies, skoon en met alles toegerus wat 'n gas kan nodig hê. Sal Sandpatrys enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Vreeslik dankie Melissa, vir die uitstekende terugvoering. Dis altyd vir ons lekker wanneer ons gaste gelukkig is met ons plek en met die diens wat ons verskaf. Ek hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Seënwense
Petro Smit

Sandpatrys Guest House
Deon W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Gasvrou Petro baie vriendelik, het ons baie welkom laat voel, sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie Deon vir die terugvoering! Was lekker om julle hier by ons te verwelkom. Sien uit na 'n volgende kuier!
Groete en seenwense vir julle!
Petro

Sandpatrys Guest House
Theuns R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns R
Besigheidsreis

Baie gerieflik en skoon en rustig.

Kon die aand rekenaar werk doen en het goed uitgerus om die volgende dag verder op sakereis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie Theuns vir die terugvoering. Sien uit om jou weer te verwelkom hier by Sandpatrys Gastehuis.
Groete,
Petro

Sandpatrys Guest House
Eddie A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie A
Besigheidsreis

Dit was lekker om daar te bly.

Die plek is netjies. Het goed gevoel om daar te bly. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie Eddie. Sien uit om jou weer te verwelkom hier by Sandpatrys Gastehuis.
Groete,
Petro

Sandpatrys Guest House
Juanita L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Gesin met tieners

Mooi en gerieflik.

Baie gerieflik en skoon. Waarde vir geld. Sal hulle beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie Juanita, dit is altyd lekker om goeie terugvoering te ontvang vanaf ons gaste. Mooi bly en kom kuier gerus weer.

Sandpatrys Guest House
Rina K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie mooi plek, veilig, baie gasvry. Sal beslis weer daar bly as ek in Ellisras kuier. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Vreeslik dankie vir die goeie terugvoering Rina. Sal julle graag in die toekoms weer akkommodeer.
Mooi bly,
Petro Smit

Sandpatrys Guest House
Adel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, skoon, netjies.

Sal Sandpartys Guest House aanbeveel. Vriendelik ontvangs, kamers mooi en ruim. Veilig en in stil woonbuurt geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering en komplimente Adel. Dis altyd fantasties wanneer ons gaste tevrede en gelukkig is! Mooi bly en kom kuier gerus weer.

Groete Petro

Sandpatrys Guest House
Herman S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras. 4-ster gehalte.

Luuks, privaat en uitstekende fasiliteite. Definitief goeie waarde vir geld. Sal weer daar inboek as ons in Lephalale (Ellisras) moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Herman. Dis altyd lekker om positiewe kommentaar te kry, maak sommer ons harte bly. Ontvang julle weer met ope arms wanneer julle dalk weer in die rigting reis.

Sandpatrys Guest House
Philip M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Besigheidsreis

Sandpatrys is mooi netjies en skoon, goed geleë vir die myn en kragstasies.

Goed dankie, maar ek was nie ingelig dat ek moes reël vir aandete nie en toe die eetsaal nie oopmaak nie moes ek maar gaan uiteet. Het ook nie ontbyt gehad nie want ek was te vroeg uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Jammer vir enige ongerief veroorsaak Philip. Op die navraag kan gesien word dat die tarief net vir 'n enkelkamer is, daar word geen melding van etes gemaak nie. Sal vreeslik waardeer indien jy met 'n volgende navraag spesifiek versoek dat etes benodig word, dan kan ons dienooreenkomstig kwoteer en die diens verskaf waarop gekwoteer is.

Hoop jy sal ons weer in die toekoms gebruik.

Groete
Petro

Sandpatrys Guest House
Elaine V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Besigheidsreis

Gerieflik.

Ons het in die "apartment" oorgebly wat baie gerieflik was. Die eenheid is skoon en Petro is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie Elaine. Hoop om julle weer te kan ontvang!

Groete,
Petro Smit

Sandpatrys Guest House
Martin E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Enkelreisiger

Geen geraas van motors in die straat. Rustig en stil.

Lekker plek om te rus. Die kamers het alles in. Van yskas tot bad. Niemand wat raas nie. Skoon en netjies met alles op hul plek. Voel soos jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Dankie Martin, ons waardeer die goeie terugvoering. Hoop julle kom gou weer. Geseende Kersfees vir julle.

Sandpatrys Guest House
Mj D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige stil en veilige omgewing met netjiese verblyf.

Die kamer, badkamer en kombuisie is netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dit is veilig en het pragtige tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Alles wat nodig was is voorsien.

Baie lekker. Skoon. Netjies en modern. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus V
Gesin met tieners

Heel aangenaam, dankie.

Die kamers en leefvertrekke was netjies en mooi skoon. Daar was 'n baie groot kombuis in ons eenheid, maar die kombuis se netheid het bietjie afgeskeep by die res van die eenheid. Veral die stoof en die binnekant van die kombuiskaste kort aandag. Dalk is dit a.g.v. die grootte van die kombuis, dat dit bietjie afgeskeep word met skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Pragtige plek, skoon,veilig, goeie waarde vir geld. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandpatrys Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Willem. Ons is baie bly dat julle, jul verblyf hier by ons geniet het. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Tot 'n volgende keer. Mooi bly en seënwense.

Sandpatrys Guest House
Con D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Con D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, modern en oor die algemeen 'n baie aangename gastehuis.

Ons het van 'n redelike rowwe 4x4-vakansie deur Botswana en Namibië teruggekom deur Lephalale en dit was so lekker om in 'n netjiese, skoon en agtermekaar gaste huis te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth T
Saam met vriende

Baie mooi verblyf.

Hulle is vriendelik en gee 'n lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon kamers in 'n stil omgewing.

Jy kan tot aandete ook daar nuttig as jy nie by 'n ander plek wil gaan uiteet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle L
Gesin met tieners

Baie mooi, netjies en huislik. Ons het baie lekker gebly.

Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Baie gasvry en vriendelik. Was baie lekker om hier tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 70, Lephalale (Ellisras), 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe70bfd4d8acbf04b5ec5906fbe63afceea406ccc1a2930a201c45aa70abd6cc0c6e096d7eaf103932d6aae2ac51e2d45ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 70 Kameeldoring Road Lephalale (Ellisras) 0557 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -23.684568801841 27.680870056127