We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Sandpebbles Estate | LekkeSlaap
+28

Sandpebbles Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Store is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Sandpebbles Landgoed. Dis in die skilderagtige Chelsea Conservancy, aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is 'n werkende plaas met perde, eende, hoender en 'n omgewing wat jou sal wegvoer van die gewoel van die stad.

Verblyf is beskikbaar is 2 selfsorghuise waarvan een slaapplek het vir 2 en die ander een slaapplek vir 4. Albei eenhede is volledig toegerus met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis.

Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die landgoed is ongeveer 8 km vanaf twee van Gqeberha (Port Elizabeth) se grootste winkelsentrums, Baywest en Walmer Park, en slegs 5 minute se ry na die troeteldiervriendelike Sardiniabaai-strande.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Sandpebbles Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sandpebbles Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ6jgGeUHimBOnAOpxLtXhyS8Z2ZryWqZSjd5V0UxR6h7o9j6BI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Chelsea Road Chelsea Conservancy 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.002679858557 25.469362428956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem