Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpiper

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 725 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sandpiper is 'n pragtige vakansiehuis in die gewilde Kaap St. Francis-oord. Dit bied slaapplek aan 10 gaste wat dit die ideale wegbreek maak vir 'n gesin of groep vriende.

Daar is 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste en derde slaapkamer se en suite-badkamer het elkeen 'n bad en 'n stort, en die tweede, vierde en vyfde slaapkamer se en suite-badkamer het elkeen 'n stort. Elke slaapkamer het ook 'n elektroniese kluis, verwarmer, TV, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en gesuiwerde water.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en daar is ook 'n eetarea.

Gaste kan die sonsondergang vanaf die balkon bewonder en die huis spog ook met 'n swembad wat oop en funksioneel is. Daar is 'n boorgat op die perseel en die huis maak van putwater gebruik.

Sandpiper bied direkte toegang tot die strand waar gaste in die branders kan baljaar of 'n lang ent kan stap. Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, fietsry, voëlkyk en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandpiper sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 725
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R9 725
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1fcbccb350338347a3f9a099fabe8a90047a13e8e096c8b2391a3cd75deb6ca5daceb103afa63ef143b3d767614a4f0a8d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 725 per nag (plek vir 10) Da Gama Road Cape St. Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198593131091 24.835262370059