LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandpiper Guest Cottages | LekkeSlaap
+141

Sandpiper Guest Cottages

Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-straat 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sandpiper Cape Cottages is in die Fransmanshoek-bewarea in Boggomsbaai geleë. Boggomsbaai is 'n ongekunstelde kusdorpie in die Wes-Kaap.

Verblyf word aangebied in 8 eenhede wat slaapplek vir 54 gaste het. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n TV en 'n wasmasjien.

Sandpiper Cottages is naby Mosselbaai op die wêreldbekende Tuinroete geleë. Dit is 'n gewilde toeristebestemming en daar is verskeie fantastiese restaurante, winkelsentrums, vermaakgeriewe, en kulturele en historiese besienswaardighede.

Benewens die voëllewe is die seelewe ook pragtig. Reuse suidelike noorkapperwalvisse baljaar elke jaar in die blou deinings tussen Julie en November wanneer hulle aan ons kus kom kuier om te kalf. Kranige stappers kan gerus die wêreldbekende Oyster Catcher-roete met sy wonderskone uitsigte en biodiversiteit aandurf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Sandpiper Guest Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Whale-straat 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandpiper Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-straat 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYTY0OGZiLTJlNmItNGI4Yi04OWMwLTYwMTE1NDdlYjE4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 5 whale street boggomsbaai Mosselbay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.262128942118 21.90608382225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!