Boggomsbaai Akkommodasie by Sandpiper Guest Cottages | LekkeSlaap
+141

Sandpiper Guest Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Sandpiper Guest Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacobus W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus W
Gesin met tieners

Houthuis was baie gerieflik en privaat.

Het baie lekker gebly in Houthuis. Boggomsbaai is 'n lekker vakansieplek, weg van die gewoel.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Hi Jacobus. Baie bly julle het julle tydtjie met ons geniet. Kom gerus weer.

Sandpiper Guest Cottages
Kobus V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n "Homely feel" plek... Weg van die dorp se malheid.

Die "Hout hysie" waar ons gebly het was baie mooi versorg. Pragtige uitsig van die see maar nie op die see nie. Loop afstand van die strand - pragtige strand en nie te besig nie. Die huisie het 'n mens laat voel of jy by die huis is. Cozy en baie groot area vir familie. Het baie lekke gebly.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Dankie Kobus, dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.

Sandpiper Guest Cottages
Rudolf T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf T
Gesin met tieners

Gone Fishing: Gerieflike huis in 'n pragtige omgewing.

Ons het baie lekker in Gone Fishing gebly. Die huis en veral die kombuis is volledig toegerus vir 'n gerieflike verblyf. Boggomsbaai is 'n stil en pragtige dorpie. Baie dankie vir die puik kliëntediens! Ons sal vir seker weer in Boggomsbaai kom vakansie hou.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie. Sien julle gou weer.

Sandpiper Guest Cottages
Jaco S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtig, netjies en skoon!

Ons het heerlik gebly, die huis is pragtig en baie gerieflik!

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Baie dankie. Baie bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.

Sandpiper Guest Cottages
Tina S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie hartlik en professioneel ontvang.

Dit was 'n heerlike ervaring om die gevoel van 'n regte vissershuisie te kry. Die vuurherd in die kombuis het my laat verlang na my kinderdae op die plaas.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Tina dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Annemarie

Sandpiper Guest Cottages
Marius V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjoe, wat 'n gerieflike kuierplekkie.

Jammer ons tydjie was te kort om die lekker braai te benut maar ons sal terug wees na die "Voorhuis".

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Hallo Marius, kom gerus weer!

Sandpiper Guest Cottages
Jacqueline C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline C
Gesin met klein kinders

Heerlike tyd gehad. Sal verseker weer gaan!

Pragtig en skoon. Stilte was heerlik. Kon heeltyd die branders in jou ore hoor. Ons kon selfs 'n paar walvisse van ons huis se stoep dophou.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Hallo Jacqueline, Baie dankie vir jou vriendelike terug voer. Boggomsrus is altyd 'n wenner.
Kom gerus weer.
Groete

Sandpiper Guest Cottages
Gert N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig!

Die huisie het mens laat voel jy is met vakansie. Al was dit net vir 'n naweek en die groot binnekaggel/braai het laat voel soos toeka se plaashuis!

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Sandpiper Guest Cottages
Magda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Pragtige plek.

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Baie dankie Magda .Ons sal julle baie graag terug verwelkom!

Sandpiper Guest Cottages
Marina O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O
Gesin met klein kinders

Pragtige, goed toegeruste huisie in 'n stil omgewing.

Ons verblyf by die Mosselkraker huisie was regtig lekker. Ons het die huisie as baie mooi en goed toegerus ervaar. Dis effens ver van die strand, maar kyk uit oor die veld wat 'n rustige atmosfeer skep. Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir 'n rustige naweek wegbreek!

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Hallo Marina, Dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Baie dankie vir die waardering vir ons rustige omgewing.
Ons gee graag vir gaste die geleentheid om werklik te onspan.

Sandpiper Guest Cottages
Matilda B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B
Gesin met tieners

Pragtig en netjies.

Pragtige huis en alles wat mens benodig.

Wimpie L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie L
Gesin met klein kinders

Puik en rusting.

Pragtige houthuis met 'n mooi see-uitsig. Ons het net twee aande oorgeslaap maar dit was skoon en gerieflik.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Hallo Wimpie,
Dit was n plesier om julle te he, kom gerus weer.

Sandpiper Guest Cottages
John Almero O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John Almero O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area ... rustig ... gerieflik.

Heerlike, ruim selfsorghuis met alles wat nodig is. Gesetel in Boggomsbaai, een van die juweel-kusdorpies in die Suid-Kaap.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Hallo John, baie dankie vir goeie kommentaar. Die dinge wat jou aangetrek het is presies waarna ons streef.

Sandpiper Guest Cottages
Andrew H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie.

Ons was daar vir 'n troue, maar baie lekker gebly, sal wil terug kom met ons gesin. Baie dankie.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Baie dankie, Andrew. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Sandpiper Guest Cottages
Jenny W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W
Saam met vriende

Netjies en skoon, dankie.

Dit was koud die nag wat ons daar oornag het. 'n Ekstra warm kombers sou welkom gewees het. Andersins het ons ons verblyf geniet.

Miems V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer daar gaan bly, ons tydjie was net te kort - sal volgende keer 2 nagte wil oorslaap.

Ons was lus vir 'n romantiese wegbreek. Ons het gekry wat ons gesoek het!

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Hallo Miems , Ek is baie bly julle het dit geniet ! Sien uit na julle volgende besoek :-)

Sandpiper Guest Cottages
Carin B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Ruim huis, pragtige plek.

Die huis is baie ruim en goed ingerig. My indruk was dat die huis op die strand met 'n see uitsig is, wat toe nie die geval was nie.

Sandpiper Guest Cottages's terugvoer

Hallo Carin B Hoop julle het darem die paar dae geniet . Ons het sleg 2 huise naby die see met see uitsig . Boggomsrus en Toys Story

Sandpiper Guest Cottages
Rika D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Gesin met klein kinders

Skoon en netjiesie verblyf weg van die stad se geraas.

Baie lekker ruim verblyf, skoon en netjies.

Fransie D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie D
Gesin met tieners

Die verblyf was baie aangegaan!

Sandpiper is ideaal vir mense wat ver van alles en almal wil rus. Baie goed toegeruste huis met lieflike kaggel! Bietjie ver van Mosselbaai as jy besienswaardighede wil besoek.

Ronel K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Gesin met tieners

Gemaklik, pragtig en skoon en in stil veilige omgewing soos wat ons verkies.

Die huis is binne loopafstand van 'n baie veilige strand.

George & Renske R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
George & Renske R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vreedsame en mooi omgewing.

Die huisie ruik ongelukkig sleg, as gevolg van die reusagtige vuurherd. Die onderste kamer se dubbelbed se matras het sy beste dae geken, my rug sukkel nou nog om reg te kom na 2 nagte se slaap daarop. Die tweede aand was die televisie ook buite orde en die kontakpersoon kon nie iets daaraan verander nie. Verder was alles darem goed en reg en op sy plek.

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-straat 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYTY0OGZiLTJlNmItNGI4Yi04OWMwLTYwMTE1NDdlYjE4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 5 whale street boggomsbaai Mosselbay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.262128942118 21.90608382225
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za