Sandringham Bachelor on Beach Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sandringham Bachelor on Beach Road is onlangs opgeknap en is in 'n veilige woonstelgebou in 'n dinamiese buurt.

Die ingang lei vanaf die straat via die gebou se hoof-ingang deur 'n gemeenskaplike binnehof na die woonstel op die grondvloer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak, en toilet in die badkamer. Handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, oond met stoof, mikrogolf, ingeboude kaste, potte, breekware en eetgerei. Die leef- en eetarea is smaakvol ingerig en het gemaklike sitplek. Daar is nie 'n TV nie, maar wel gratis WiFi.

Sandringham Bachelor on Beach Road is naby verskeie winkels, kroeë en restaurante, en net 'n kort entjie se ry vanaf die strand en vername besienswaardighede. Dit is dus die ideale basis om die stad te verken! Daar is veilige parkeerplek in die straat wat saans verlig word.

Slaapplek

'n Bespreking by Sandringham Bachelor on Beach Road sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensie geriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sandringham Bachelor On Beach Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za