Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandriver Safari Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grutz Plaas 308, RHJX+5P, Makhado, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandriver Safari Lodge is 44 km vanaf Louis Trichardt in die Bosveld geleë.

Verblyf word in 3 versteekte chalets met lugversorging, stapafstand vanaf die hooflodge aangebied. Elke eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n kaggel en 'n volledige badkamer. 'n Ekstra buitestort gee gaste die kans om wild soos kameelperde, rooibokke, koedoes, buffels en nog meer te sien.

Die chalets het yskassies en koffie- en teemaakgeriewe. Maaltye word in die hoofgebou bedien. 'n Bababedjie is op versoek vir gaste met babas beskikbaar.

Ná wildritte kan gaste in die randvloeiswembad ontspan, of 'n drankie by die kroeg geniet en 'n bietjie tafeltennis speel. Die luukse lodge bedien 'n heerlike Afrika-ontbyt, ligte middagete en saans braaivleis wat met 'n verskeidenheid drankies bedien word teen ekstra koste. Die lodge het ook 'n TV met DStv en WiFi.

Die wildplaas spog met 'n rits fauna en flora. Gaste is welkom om een van die staproetes op die plaas aan te durf en die natuur ten volle te geniet.

By dié lodge wat aan die oostelike kant van die seisoenale Sandrivier grens, kan gaste 'n egte, tradisionele Suid-Afrikaanse Bosveld-ervaring verwag. Voëlkykers sal mal wees oor die voëlkykgeleenthede hiér.

'n Prentjiemooi sonsondergang en vreugdevuur sal gaste nader aan die natuur bring. Opwindende wildritte gee gaste die kans om die volgende spesies in hulle natuurlike habitat te sien: sebras, koedoes, buffels, rooihartbeeste, swartwitpense, elande, impalas, kameelperde, blouwildebeeste, gemsbokke, steenbokke en nog meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grutz Plaas 308, RHJX+5P, Makhado, 0920, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Soutpansberge Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grutz Plaas 308, RHJX+5P, Makhado, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA109eb9c29eb896aaa6d63ba2497a3923588fb50a309dd68d5a9670cde9f65e2d8f81f3848ceb468134ccc2196df9f7957d03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 308 Grutz Farm RHJX+5P 0920 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.169611111111 29.599305555556