Sandton Akkommodasie by Sandton Executive Suites - Villa Via | LekkeSlaap
+45
+45

Sandton Executive Suites - Villa Via

Selfsorg
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindenstraat 111, Sandown, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

The Sandton Executive Suites - Villa Via is in die hartjie van Sandton en is 'n ideale basis om Johannesburg te ontdek. Die woonstel-hotel is naby The Marc-winkelsentrum, 500 m vanaf Nelson Mandela-plein, Sandton City en die Sandton Convention Centre.

Verblyf word in eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstelle gebied wat smaakvol gemeubileer is. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis, eet- en leefarea. Elke woonstel het lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die Sandton Executive Suites - Villa Via het 'n 24-uur-ontvangs, 'n gemeenskaplike eet- en sitarea en 'n sprankelende swembad buite met sonstoele. Wasgoeddienste kan op versoek gereël word. Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

Die Sandton Executive Suites - Villa Via is die ideale keuse vir 'n opwindende wegbreek of 'n inkopie-ervaring in Johannesburg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Lindenstraat 111, Sandown, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindenstraat 111, Sandown, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae341f999757d64733be5f2e9167e4d603b14f506971373e389193351c1bb709d0f521ac3efc3ee33565c93a331250ee98c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 111 Linden Street Sandown 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.103001 28.060505
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za