Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandton Gateway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-laan 9, Craighall Park, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sandton Gateway is 'n selfsorgeenheid in 'n kompleks op die grens van Parkhurst, Parktown North, Dunkeld en Craighall Park. Dus is dit ideaal geleë in die noordelike voorstede van Johannesburg. Sandton Gateway bied alternatiewe verblyf vir gaste wat nie in Sandton of Rosebank wil bly nie.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens, sowel as 'n uitrolbed vir 'n kind. In die badkamer is daar 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel.

Die woonstel word met vertrek skoongemaak, maar met verblyf van langer as 'n tydperk van 7 dae is daar ligte weeklikse skoonmaak waar die linne en handdoeke geruil word. Daar is 'n wassery in die kompleks waar gaste hul persoonlike wasgoed kan was.

Hierdie eenheid is binne stapafstand van 'n Spar, apteek en 'n paar koffiewinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandton Gateway sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Sandton Gateway
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Clarence-laan 9, Craighall Park, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Sandton Gateway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-laan 9, Craighall Park, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA484d97f4a41d0f24f14ee6f8e6a610511eb5bc3c18516f3e1dd53e786c873bbd3bb3da1c3db8db44c0dc9e3eca7c978cd03b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 9 Clarence Avenue Craighall Park 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.13116 28.02544