Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandton Lodge Rivonia

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Sandton Lodge Rivonia
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carla J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J
Enkelreisiger

Regtig beïndruk met die geriewe.

Dit was 'n plesier om daar te wees. Kamers en geriewe baie netjies en die kos was ook heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Besigheidsreis

Die verblyf was lekker, maar daar was 'n paar goedjies wat gepla het.

Die kamer en omgewing is baie mooi. Die ontbyt was baie lekker. Daar kan net aandag aan kommunikasie gegee word. Mens weet nie mooi hoe dinge werk nie. Die eerste 2 dae was daar nie 'n buffet-ontbyt nie en ook nie 'n spyskaart om te wys wat ons kan bestel nie. Die kasdeure in die kamer sukkel om oop en toe te skuif. Die yskas was nie skoon nie en die deur van die yskas wou nie mooi toemaak nie. Daar was nie die eerste dag melk vir die tee en koffie nie. Alhoewel die mense baie vriendelik was, was die diens in die restaurant baie stadig en onprofessioneel. 'n Skoonmaker het een dag die kamerdeur net oopgemaak sonder om te klop. Gelukkig was ek skaflik, maar dit kon 'n verleentheid vir ons albei gewees het. Dit is 'n pragtige plek met baie potensiaal. Ek dink dat as daar kan aandag gegee word aan die bogenoemde, sal ek dit as uitstekend kan klassifiseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkige besoek aan Sandton Lodge Rivonia.

Ons kamer was nie soos bespreek nie. Ons het dubbelbed bespreek en toe kry ons 2 enkelbeddens. Toe skuif hulle ons na 'n ander kamer wat 'n dubbelbed het, maar die kamer was nie voorberei vir gaste nie en was vuil en het net een handdoek gehad vir 2 mense. Beddegoed was oud en kussings baie sleg. Daar is ook baie geraas van voertuie deur die nag aan die suidekant. Die tuine is baie mooi. Vir my is dit nie waarde vir geld nie. Ek sit eerder R300 by en bly in 'n hotel naby Sandton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was a pleasure and they had everything one could need for an overnight stay.

I would make use of this lodge again. I felt safe and secure. It was clean and pleasant. I just wish breakfast on the weekends would be extended as one doesn't want to get up so early! But the chef was willing to help us after ten which was awesome!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My verblyf was 'n plesier en hulle het alles gehad wat mens nodig het vir oornagverblyf.

Ek sal weer in hierdie lodge bly. Ek het veilig gevoel. Dit was skoon en aangenaam. Ek wens net ontbyt hou bietjie langer aan oor naweke vir diegene wat bietjie later wil lê! Maar die sjef was bereid om ons na tien te help, wat baie nice was!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antha S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antha S
Saam met vriende

Heerlike huislike moderne gevoel as jy daar instap met 'n baie lekker ontbyt wat ingesluit is.

Die personeel is vriendelik en meer as hulpvaardig en die plek se atmosfeer en voorkoms is pragtig. In ons kamer was daar egter kaste wat regtig aandag nodig het. In die baie mooi moderne badkamer het ek gevoel die blink nuwe teëls kan gevaarlik wees as iemand dalk met nat voete uit die stort sou klim. Daar was ook geen handreling in die stort vir ouer mense nie. My bejaarde ma was saam met my en het glad nie kans gesien om daar te stort nie. Ek het dit onder die bestuur se aandag gebring en ek is seker as ons weer daar kom, sal hulle hieraan aandag gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanine M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanine M
Gesin met tieners

Gemaklik.

Dit was skoon, gemaklik en maklik om te kry. Die kamers is ruim en netjies. Die ontbyt was lekker en vullend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandton Lodge Rivonia se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ek is bly julle het dit geniet.
Ek hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Lekker dag verder.

Sandton Lodge Rivonia
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 143, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d516dcef93949aea3d7242b2d942157c3af4220987e662535c624b8ad8dd802f2e9afa275fc25b024f2f626121d12462dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 143 12th Avenue Rivonia 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.048202032222 28.065507262945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem