Sandton Akkommodasie by Sandton Sky Haven | LekkeSlaap
+10

Sandton Sky Haven

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pam-weg 3, Sandton Skye, Sandton, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandton Sky Haven bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in die Sandton Skye-woonstelkompleks in Sandton. Daar is 'n restaurant op die onderste verdieping van die woonstelkompleks.

Dié oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoofplaat, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die woonstel bied ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die woonstelkompleks het 'n restaurant, kroeg, swembaddek, gimnasium, gesondheidspa en 'n deurwag. Gaste kan in die kelder parkeer nadat hulle die toegangskaart opgetel het.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandton Sky Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Sandton Sky Haven
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Pam-weg 3, Sandton Skye, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pam-weg 3, Sandton Skye, Sandton, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJQ5XzCsNviMiaxvviRlK3zJcBsBMGkbZEcHWn16lwlQV2KW2s3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 3 Pam Road Sandton Skye 2057 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.098252 28.052969
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za