Sandton Akkommodasie by Sandton Skye - Luxury Studio Apartment | LekkeSlaap
+9

Sandton Skye - Luxury Studio Apartment

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Stan Pad, Sandton, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sandton Skye is 'n baie moderne ateljeewoonstel wat net 'n klipgooi vanaf Sandton City en die Gautrein geleë is. Hierdie luukse woonstel met sy luisterryke uitsig oor Johannesburg se boomryke buurte is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel is pragtig gemeubeleer en het 'n dubbelbed, luukse badkamer met stort en bad, sitplek en 'n kombuisie. Die kombuise is toegerus met 'n yskassie, 'n ingeboude stoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, koordlose internet, lugversorging en toegewysde parkering.

Die woonstelblok beskik oor 'n gimnasium, spa, kafee, restaurant, swembadarea en die uitsigte is absoluut asemrowend.

Verder bied Sandton Skye ook gerieflike toegang tot die lughawe via die nabygeleë Gautrain-stasie en al die geriewe, insluitende Sandton Konferensiesentrum. Jy sal ook mal wees oor al die restaurante en winkels in die omgewing.

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Sandton Skye - Luxury Studio Apartment
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • 5 Stan Pad, Sandton, 2146, Gauteng
  • Gaste dink Sandton Skye - Luxury Studio Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Stan Pad, Sandton, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYWFkZjdiLWU4NDMtNGVjNC04MWQwLWY2OGE2ZjIzZDc4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 5 Stan Road Sandton 2146 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.098211468125 28.053148638237
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za