Sandton Akkommodasie by Sandton Skye | LekkeSlaap
+8
+8

Sandton Skye

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanstraat 3, Sandton Skye Woonstel 411, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sandton Skye bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel in 'n woonstelblok in Sandton, Johannesburg.

Die oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed, badkamer met 'n bad, 'n sitarea, lessenaar met 'n stoel, en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en lugversorging.

Die woonstelgebou spog met 'n spa, restaurant op die perseel, kroeg, swembad en 'n gimnasium waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandton Skye sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Stanstraat 3, Sandton Skye Woonstel 411, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanstraat 3, Sandton Skye Woonstel 411, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqfFAHcTE8gYt4z0Tvb65F3D9UU3SF9LTVVVgIIvkzsySylYUZx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 3 Stan Road Sandton Skye Apartment 411 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.098270231901 28.053262315344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za