Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandton Times Square Serviced Apartments

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Sandton Times Square Serviced Apartments
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.1/5
Dennowin L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennowin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing. Comfortable. Neat and tidy. Awesome!

The room is huge and well-equipped. The refrigerator wasn't working but was replaced within 5 minutes! The front desk lady, (we named her Lilly!), was helpful! We had an awesome getaway. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monde N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Monde N
Besigheidsreis

Unpleasant and never again.

Disappointed, the apartment was unclean, I saw traces of hair everywhere from previous guests, inadequate guest amenities, no desk and chair for me to work, inadequate backup during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Richard W

Die plek is die geld werd nie.

Hulle adverteer as satelliet TV, maar die beeld is baie sleg. Dit is flokkierig verby. 'Sleg' is nie die regte woord nie. Daar is patetiese kanale. Die WiFi is sleg. Die kaste is gechip. Die stoof is stadig. Van die plate werk nie. Daar is geen oondbak nie. Die potte is klein. Al wat ordentlik gewerk het, was die yskas. Ek het nie gewaag om op die banke te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lireze G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lireze G
Enkelreisiger

Sien sterre.

Skoon, netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroll H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroll H
Enkelreisiger

Baie sentraal geleë, stil en veilig.

Die eenheid was ten volle toegerus vir langer verblyf met wasmasjien en tuimeldroër, groot yskas, mikrogolfoond, ens. Ek het vroeër as beplan opgedaag en die ontvangspersoneel was baie tegemoetkomend. Stil, skoon en met 'n klein stoepie wat heerlike middagson ontvang het. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Clive N
Besigheidsreis

Very disappointed.

Besides the long loadshedding, I had to deal with no water as well. This was challenging as I was in JHB on business. Then to add to my disappointment, the lifts stopped working. After a long day, walking up to the 3rd floor was not a good way to end my day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derick T
Besigheidsreis

Goeie keuse vir een nag.

Goeie keuse vir een nag, maar sal nie langer bly nie. Swembad was nie skoon nie, en die eenhede is baie standaard, maar vir die prysklas is dit seker okay, die kliëntediens is uitstekend, baie tevrede daarmee, hulle kan dalk net vir gaste koffie in die eenhede sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en bereidwillig om te help.

Ons kamer se TV het nie gewerk, personeel het probeer help maar kon nie reg kom, hulle het volgende dag vir ons 'n ander kamer gegee met 'n werkende TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed geleë vir ons spesifieke behoeftes.

Goeie waarde vir geld maar sien tariewe het meer as verdubbel sedert ons verblyf, dus mag die resensie nie meer relevant wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grayston-rylaan 125, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZDQ4ZjIxLWY1NDktNDQyMi05MDlkLWMzMDA4ZTA1MDQ2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 125 Grayston Drive Sandton 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0991 28.06325