Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Bottoms

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sandy Bottoms
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vanessa O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O
Gesin met tieners

Ons het 'n lekker tyd gehad.

Ek en my gesin het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies. Alles was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Germann V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germann V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees. Die gasheer het my ouers geken en dit was lekker om te gesels.

Sandy Bottoms is 'n baie netjiese plek, gerieflik en veilig geleë naby die winkelsentrums en strand. Als stapafstand. Ek het in Jeffreysbaai grootgeword en die gastehuis was uitstekend gewees om weer te gaan besoek. Ek wens Neill alles van die beste vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veruschke B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschke B
Gesin met klein kinders

Best vacation.

This was one of the best vacations that I’ve been on in a very very long time. I really needed this. Sandy Bottoms was clean and just absolutely the best place to stay at. I will surely miss this vacation - the house - the ocean and just everything about it. Thank you, Neil and Peter, for your warm welcome. My children were safe and happy and, of course, that makes Mama Bear really happy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste vakansie ooit.

Dit was een van die lekkerste vakansies wat ons in 'n baie lang tyd gehad het. Ons het dit nodig gehad. Sandy Bottoms was skoon en 'n baie lekker plek om te bly. Ek sal die vakansie mis, die huis en die see. Dankie aan Neil en Peter dat julle ons verwelkom het. My kinders was veilig en gelukkig en gevolglik was ek ook.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Bottoms se terugvoer

Hi Versuchke, thank you for your kind compliments. We're glad that you had a good time at Sandy Bottoms and we look forward to welcoming you again soon!
Warm regards,
Neil & Peter

Sandy Bottoms
Hannari V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannari V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Ek sal Sandy Bottoms definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 490
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 490
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodweg 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlj6erdMbpV4UgKC4InGbmUNZUP6WblrvqrbHoO4uoB8VmCC6vg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 29 Leadwood Road Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.036019726115 24.925195609127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem