Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SandyPaws

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 71 resensies vir SandyPaws
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rudolf D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf D

Perfekte, rustige plek.

Lieflike plek. Was goed ontvang en gasvryheid is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Vriendelik vewerkom, alles gehad wat nodig was, kort dalk net WiFi.

Baie lekker gebly, alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was als wat ons wou gehad het – lekker die privaat in en uitgang na die woon.

Dit was als wat ons wou gehad het – lekker die privaat in en uitgang na die woonstel. Dit is pragtig en netjies en gemaklik om daar te kon oorbly. Heerlik stil en rustig. Lekker naby stapafstand na see en sand. Baie goed toegerus met meer as genoeg veral in die kombuis. Overall 'n heerlike kuier daar. Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willandri H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willandri H
Saam met vriende

Sandypaws is soos jou huis weg van die huis af, met vriendelike diens en netheid.

Ons het dadelik welkom en tuis gevoel in Sandypaws. Alles was netjies en skoon en ten volle toegerus. Dit is ń pragtige dorp en Sandypaws is perfek geleë vir ń rustige naweek weg. Ons kon ook nie vir beter diens gevra het nie. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy W
Enkelreisiger

Feels like home.

The unit is beautiful, clean and spacious. The view is lovely, and the hosts are welcoming and very friendly. I'll definitely recommend the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynier Van Der Watt L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynier Van Der Watt L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend lekker. Matty se plekkie is pragtig en ons is hartelik ontvang.

Ons het verskriklik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette D
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Baie gerieflike woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia R

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese en ruim blyplek met alles wat nodig is.

Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K
Saam met vriende

Waarde vir geld, sal weer daar bly.

Ons was drie volwasse dames wat een aand oorgebly het. Die eenheid was baie netjies, skoon en gerieflik ingerig. Die eenheid kan 4 persone akkommodeer en ons voel dit is vir seker groot genoeg vir 4 volwassenes. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en nodige inligting gedeel bv. staproetes, ens. Ons was jammer ons kon nie bietjie langer bly nie. Sandy Paws word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Durandt K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durandt K
Saam met vriende

Owners were very friendly. Place is very cosy and very clean.

It was great. I would recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Rustige omgewing en baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jazmin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jazmin M
Saam met vriende

Had the best time ever.

SandyPaws is great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doney H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doney H
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Dankie Matty vir jou mooi huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was baie aangenaam by SandyPaws. Ek sal beslis weer terugkeer in die toekoms.

SandyPaws is baie beslis 'n aangename plek vir 'n wegbreek uit die besige stad en om net af te kan skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francina J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en uitstekende verblyf.

Netjies, goed toegeruste akkommodasie. Sal dit beslis aanbeveel vir diegene wat nog kan trappe klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-willem B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-willem B
Saam met vriende

Fantasties!

Skoon en baie netjiese verblyf. Alles wat jy benodig, is daar. Weet nie eens van beurtkrag nie. Sal beslis weer daar bly in die toekoms. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle B
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Ontvangs was so 'n lekker verwelkoming. Netjies en so lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation.

Matty and Johan were very friendly and the accommodation was clean, modern, very safe, very attractive and a bargain price! The only negative is if you are elderly or have very small children you will just need to watch the stairs. But other than that SandyPaws is strongly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C
Gesin met tieners

As ons 'n tweede keer 'n plek besoek moet dit eintlik 6 sterre kry.

Was al voorheen hier. Dit was weereens skoon, goedkoper en die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbyn P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbyn P
Enkelreisiger

The perfect space to recharge the batteries after a long and busy day.

I came to Gouritz to work and not to have a holiday. My days were filled with stress and busyness, but I knew, that at the end of the day, I was going 'home' to a neat and tranquil space, where I could rest and recoup energy for the next day. The accommodation was clean, comfy and super quiet and the views from the various windows lifted my spirits and helped calm my nerves. The apartment had everything I needed and my hosts even had a generator, in case there were long stretches of no electricity. Matty went the extra mile to make my stay as comfortable as possible. I would definitely stay there again! What great value for money! Thank you for a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Behalwe vir load shedding, is dit rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audré D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Audré D
Saam met vriende

Een aand oorgeslaap saam met vriende.

Sandy Paws, baie dankie, dit was 'n plesier om by julle oor te bly. Skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het. Ons sal vir seker weer by julle oorbly en vertel van julle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met vriende

Super friendly and helpful host.

The host kept us informed of the loadshedding schedule and provided alternative light source for load shedding. There is also a small gas cooker for when the power is out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Enkelreisiger

Awesome soos altyd.

Baie aangename mense en baie mooi plekkie om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Gesin met klein kinders

Baie heerlik, rustig.

Ruim woonstel. Sal weer daar gaan bly. Alles wat jy nodig het. Het heerlik na die volmaan, wat oor die see opgekom het, uit die sitkamer gekyk. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rietta P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietta P
Gesin met tieners

Vreedsame see vakansie.

Baie vriendelik mense, bereid om die ekstra myl te loop. Loopafstand van die lagoon. Sal defnitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Sal Sandy Paws ten sterkte aanbeveel.

Wat 'n verrassing. Dit is een van die mooiste, netjiesste en goed ingerigte blyplekke waarby ons in al die jare ingeboek het. Eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus R

Rustig, veilig, gemaklik en vriendelike mense.

Die tydtjie wat ons daar was, was heerlik. Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was pynlik netjies en smaakvol gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die perfekte wegbreek van die besige stadslewe. 5 minute se stap van die strand af. Die sitkamers se vensters wys na die ooste toe, so jy kry die sonsopkoms aan die see se kant en na die weste kry jy die sonsondergang se view oor die platteland. Die eienaars is baie vriendlik en dit voel of ons mekaar al jare lank ken. Hulle was baie behulpsaam. Daar is nie WiFi en DStv nie, so dit is ook 'n lekker wegbreek van die elektroniese toestelle af en 'n lekker plek om te sit en lees. Ek sal beslis weer terugkom hiernatoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rerig die moeite werd.

Sal die plek aanbeveel, die eienaar laat jou tuis voel. Heerlike plek om batterye weer vol te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Gesin met tieners

Ongelooflike plek om te besoek.

Dis een van die mees rustige en vreedsame plekke waar ons nog was. Gee die siel daardie rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C
Gesin met tieners

Het veral die ruimheid van die eenheid geniet.

Die eenheid is op die eerste verdieping van die huis. Dit was in 'n baie netjiese toestand (een van die min vereistes wat ons vereis is skoon en netjies) en ons sal dit kan aanbeveel vir enige iemand wat net 'n oornag of langer blyplek soek in daai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle E
Gesin met tieners

Fantasties.

Plekkie is baie skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Mattie en Johan is fantastiese mense, vriendelik, behulpsaam en altyd reg om mense te help. Sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin J
Gesin met klein kinders

Awesome, the accommodation close to the beach.

Crime free everything thats great, if you love nature, clean beach, peaceful friendly people and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn E

Een nag oorgebly op ons toer vakansie.

Niks meer om te vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trixi J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixi J
Saam met vriende

It was a brief, but wonderful stay.

I was so pleasantly surprised at this lovely little spot, accommodation and location and the area, that I am certainly planning my next visit and extended stay. Simply loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Heerlik.

Plekkie was baie netjies met baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Vinnige oornagveblyf gewees, sou graag langer wou bly. Eienaars is baie vriendelik, die plekkie was baie netjies en skoon en het als gehad wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Saam met vriende

Rustige naweek.

Eienaar so vriendelik. Lekker gesels. Die netheid van SandyPaws.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Gesin met tieners

Just perfect.

SandyPaws was everything we expected it to be and more. Beautiful, clean, new and spacious. The apartment had everything you could need including extra blankets and wall heaters for the chilly evenings. The hosts were so welcoming and friendly. Will definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig netjies, ruim en baie gerieflik geleë.

Dit is so lekker geleë in 'n stil gedeelte van Gouritzmond, stapafstand van die see en rivier. So skoon en netjies. Eienaars het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieb D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en ruim.

Dis 'n mooi, ruim woonstel met genoeg uitsig en alles wat ons benodig het was daar beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia W
Gesin met tieners

Dit was baie skoon en groot vertrekke. Die eienaars was gaaf en beleefd.

Dit was baie skoon en groot vertrekke. Die eienaars was gaaf en beleefd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carinne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinne B

Fantasties.

Die plekkie is baie netjies. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V
Gesin met klein kinders

Perfek vir die hele gesin.

Dankie Matty en Johan, ons sien al klaar weer uit na ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflike lekker.

Dit was baie lekker. Ons het so tuis gevoel. Netheid en skoon, die stilte is onbeskryflik. Dit was so lekker laat my kinders net daar wou bly en die dag wat ons vakansie tot 'n einde gekom het gehuil het. Ek sal SandyPaws vir enige iemand aanbeveel en sal def weer van SandyPaws gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa-marie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa-marie M
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Regtig baie gawe mense, ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and refreshing

Die plek is baie stil. Perfek om weg te breek van die geraas van die stadslewe af. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plek beslis aanbeveel. 10/10

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmon H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Voor ons aankoms was Matty alreeds baie behulpsaam met inligting wat ons benodig het. Met ons aankoms het sy ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Die wooneenheid lyk nuut en is baie netjies en is beter as wat ons verwag het. Ons het ons een aand se verblyf baie geniet en wens ons kon langer. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en nuut. Vriendelike eienaars.

Het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Selfs gebraai. Wonderlike woonstel, veilig met 'n vriendelike gasvrou.

Hoogs aanbeveelbaar. Wonderlike blyplek. Gerieflik, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien Y - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike plekkie waar ons gewoon het. Netjies, veilig, privaat en groot. Ligging is great en 'n pragtige dorpie. Sal defs weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Gesin met klein kinders

Rus en rustigheid.

Ek het kiekies by 'n troue geneem en na 'n lang aand en seer voete was dit net wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met vriende

Lekker atmosfeer en rustigheid.

Het slegs vir een aand oorgeslaap Sal weer terugkeer vir 'n behoorlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suezell D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suezell D
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek.

Sandy Paws was regtig pragtig gewees. Dit is baie mooi en veilig sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sandy Paws is 'n heerlike blyplek. Baie ruim en netjies. Johan en sy vrou is die vriendelikste mense. Ons kuier was net te kort.

Ons het heerlik gebly in die ruim, netjiese en gerieflike woonstel. Die woonstel is gerieflik met alles wat jy nodig het. Johan en sy vrou is die vriendelikste mense. Ons het heerlik gebly, dit was net te kort. Gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and welcoming.

Well received, all appliances required for self-catering supplied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie.

Netjies en perfek vir vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V
Gesin met klein kinders

Die hele gesin het dit baie geniet, ons kom beslis weer.

SandyPaws is 'n baie netjiese plekkie met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervan D
Gesin met klein kinders

Vakansie om te rus.

Sandy Paws, was baie skoon en gemaklik vir ons gesin ons het geen probleme ondervind nie. Die see is baie naby en ons het mooi uitsigte gehad. Sal dit beslis voorstel as gaste na stilte en net pure rus op soek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suné L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné L
Saam met vriende

Netjiese blyplekkie.

Ons was baie tevrede. Sal dit definitief kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mattheus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Pragtige plekkie. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. En baie netjies.

Plek was stil en netjies en jy kan die see sien. En bokkies loop sommer daar rond en die hasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en goed toegerus.

Die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly en beslis vriende en en familie daarheen verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis Jones B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Jones B
Gesin met klein kinders

Fantastiese akkommodasie met 'n lieflike uitsig.

Die eienaars van SandyPaws is baie gawe mense en hulle het 'n pragtige plek. Daar is absoluut niks wat kort daar nie. Ons het vir seker ons nuwe akkommodasieplek gevind vir die volgende paar jaar waarheen ons sal terug keer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met vriende

Lekker

Dit was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste blyplekkie

Die was die beste blyplek en definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Saam met vriende

Beslis lekker gewees, dit was beslis die geld werd.

Dis skoon en dis groot, dis eintlik net perfek vir mense van 4! Hierdie was beslis my gunsteling blyplek vir die vakansie. Ek maak so gou as moontlik weer 'n draai. En die gasvryheid is uit die wereld, baie dankie vir 'n lekker paar dae hier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D
Gesin met tieners

Lekker ontspannend.

Ek, my vrou en dogter het vir 3 aande daar geslaap. Matty en haar man het uit hul pad gegaan om ons verblyf daar so genotvol moontlik te maak. Dit is ’n nuwe eenheid teen hul huis met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit is heeltemal privaat en dit voel asof jy op jou eie is. Alles is perfek. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Alles perfek. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf. Alles splinternuut en netjies. Woonstel volledig toegerus. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Die weer het nie saamgespeel tydens ons besoek nie, die wind het erg gewaai. Die ideale bestemming vir visvang, stap en fietsry as die weer saamspeel. Daar is nie veel anders om te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd967e7c2e63ab6a534b3a0952a6a303d2f2ada3b96e3e73d1da9f2415267ad9a576ee3b8d616b9eabfb7c42c09a0e2ff99fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 71 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem