Champagne Vallei Akkommodasie by Sandy's Cabins | LekkeSlaap
+24
+24

Sandy's Cabins

  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sandy's Cabins is in die Champagne-vallei, naby Cathkin Park in die Sentrale Drakensberge geleë en bied gerieflike, basiese selfsorg-akkommodasie met uitsigte op Cathkin Peak.

Ons bied verblyf in óf Sandy's Cabin óf in die Guinea Fowl Wendy-huis. Sandy's Cabin is 'n lieflike houtdek met slaapplek vir 2 gaste. Die houthuisie het 'n badkamer en 'n kombuis wat vir basiese selfsorg ingerig is. Guinea Fowl is 'n Wendy-huis met slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin. Die Wendy-huis is toegerus vir basiese selfsorg en daar is 'n badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is 'n lieflike tuin waar kinders kan speel en troeteldiere is ook welkom. Maaltye kan op versoek gereël word. Sandy's Cabins is naby die Drakensberg Seunskoor se vertonings, die Monks Cowl Buiteklub, gholfbane, Falcon Ridge Aasvoëlsentrum, Drakensberg Boomtoptoere en The Valley Bakkery geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Sandy's Cabins
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R600, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sandy's Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzYjYyMGU2LTQzMzItNDRiMi1hNjNkLTQxYmEzMWI3ZTdjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 R600 Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.021125497599 29.448026418686
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za