Champagne Vallei Akkommodasie by Sandy's Cabins | LekkeSlaap
+24

Sandy's Cabins

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Sandy's Cabins
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marina W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ligging.

Lekker, stil plek. Kan die berg van die huis af sien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice location.

Nice and quiet place. Can see the mountain from the house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lydia V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsalig.

Ons was tuis en gemaklik in 'n mooi en skoon omgewing.

Maxine V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine V
Gesin met klein kinders

Ons het die verblyf hier vreeslik baie geniet.

Die huisie was mooi skoon met aankoms. Ons was vriendelik verwelkom.

Sophia B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B
Gesin met tieners

Stunning experience.

The most relaxing time we've ever had. Stunning view. Beautiful surroundings. Friendly people. Would recommend it to anyone with a tight budget.

Wim V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plek in 'n wonderlike omgewing.

Ons is baie bly dat ons die plek ontdek het. Ons het onmiddellik tuis gevoel en die eienaars Evert en Ina is baie aangename mense. Ons het lekker gebraai in die aande, die uitsig na Cathkin Peak en die Drakensberge geniet en verder het ons die omgewing verken en gaan stap. Dit was vir seker vir ons 'n 10/10-ervaring.

Ariane A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ariane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik en skoon en gerusstellend om te weet dat my vakansietjie was daar by definitiewe toegeruste plek.

Vriendelike ontvangs en baie privaatheid was aan ons toegeken.

Eljeanie W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljeanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die eienaar was baie vriendelik. Die area is rustig en daar is lekker staproetes naby. Ons kon ook lekker braai.

Heather D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather D
Gesin met tieners

A good, basic place to stay which was value for money.

Quiet, picturesque setting with good, basic accommodation.

Joseph N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtige verblijfplaats..vriendelijke gastheren.

Prachtig zicht op de Drakensbergen. Mooie verblijfplaats om berguitstappen te doen.

Johan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Die huisie is klein, maar dit was skoon en netjies - alles wat jy nodig het. Dit is naby allerhande aantreklikhede en baie dinge om te doen.

Greg S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Greg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Guinea Fowl cabin is not suitable for human habitation

We made our choice to stay in Guinea Fowl based on the pictures showing a little veranda to sit on and a shower. The complimentary reviews on the website must be from guest staying in Sandy's Cabin which is a proper, though small, and solid log cabin. On the other hand the Guinea Fowl is a badly constructed tool shed built from thin (13 mm) panelling planks. The floor is sagging to such an extent that one is worried about breaking through and injuring oneself, and is covered with loose pieces of old novilon. The fridge leaks water, both inside and on the outside panels, and stands at an acute angle due to the sagging floor. Though the cabin is advertised as being able to accommodate 4 people there was only one glass tumbler and two wine glasses; no soup plates at all though plenty of saucers. The crockery was also very limited with different bits and piece. Luckily for us there are two beds so we were able to choose the one without springs sticking out. We also strongly suspect that the linen has not been changed for our stay. The shower leaks badly, there is raising damp and one has to be careful about all the nails and screws sticking out. If this place belonged to me I would be ashamed to even offer it to a family member in need, not to mention paying visitors. The Guinea Fowl cabin is a disgrace! There were two positive things though: 1. a great locality in relation to Monks Cowl, the reason for our visit and 2. the owners were friendly (but had no knowledge about the surrounds).

Sandy's Cabins's terugvoer

Hi,

Sorry for the bad experience you had. I will look into the complains, and do the best I can to get it done.

Kind regards ,
Ina

Sandy's Cabins
Lucille P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely.

Value for money, a home away from home. They made us feel very welcome and were really friendly. Enjoyed the fact that they had DStv premium so my fiance got to watch his soccer.

Erna T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna T
Saam met vriende

Uitsig was awesome, baie vriendelike eienaars. Heerlik.

Skaduryke area en rustige omgewing. 2 winkels binne bereik van Sandys Cabins. Meeste van die eetplekke was taamlik duur. Ons het heerlik gekuier. Selfsorg is 'n móét.

Katie G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, wonderlike wegbreek van stad en gejaag.

Ons verblyf was wonderlik. Met aankoms het ons sommer onmiddellik tuis gevoel. Ina is baie vriendelik en 'n puik gasvrou. Huisie was cosy gewees vir ons twee. Net genoeg. Volle DStv-pakket is 'n bonus. Ons wittebrood het perfek begin by Sandy's Cabins so tussen die natuur. 'n Huis weg van die huis. Ons sal beslis weer besoek aflê.

Steven Brian M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven Brian M
Gesin met klein kinders

Better than expected.

Owners are friendly, area beautiful, charming smallholding with good views and a lot of space. Cabin is adequate for the price. Needs a little TLC but suited our needs.

Mlamuli P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlamuli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and cosy.

It's a great accommodation with great value for your buck. It's close to all the great attractions. We received great hospitality. Thanks, Ina.

Nikki R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay!

We stayed at Sandy's Cabins for 3 nights and were very happy with our choice. Stunning location, close to everything in champagne valley! Accommodation was cosy and comfortable and had everything we needed. Will definitely be back to stay!

Madeleine S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, asemrowend, sielsverkwikkend.

Baie dankie Ina en gade, ons het die wegbreek ruskansie baie geniet.

Liza P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza P
Gesin met tieners

Fantastic location, relaxing with welcoming hosts.

It is fantastic value for money and a great rustic location to unwind and spend quality time with you the family. There are great restaurants close by if you don't feel like brazing plus wonderful hikes to be had.

Roxanne D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne D
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, sal beslis weer gaan!

Baie lekker plaas, sal beslis weer gaan.

Molly S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Molly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really good choice for the short stay we required and in the most beautiful setting you can imagine.

Very clean and has everything one needs to a short stay in The Berg. Beautiful scenery and owners were friendly and helpful. I would definitely go back there next time we find ourselves in the area.

Cathy S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cabin is a Wendy house, furniture is old and not in a good condition.

The furniture is old and not in a good condition. Pictures are misleading.

Alana W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana W
Gesin met klein kinders

'n Rustige plaas-atmosfeer omring deur die bome in die hart van die berge.

Eenvoudige maar netjiese skoon verblyf. Ina en haar man is vriendelike gasvrye mense wat jou onmiddellik welkom laat voel. Kinders kan na hartelus rondhardloop en speel in die tuin.

Julia B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia B
Gesin met klein kinders

We thoroughly enjoyed our stay and the owners are wonderful people.

Sandy's Cabins is situated in the most beautiful area. There is so much potential there. Any person who enjoys nature will enjoy staying in there. The owners are wonderful and would recommend them to anyone. The place is neat and tidy.

Elna B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna B
Gesin met klein kinders

Rustige, stil omgewing. Goeie rusplek.

Ons het lekker gebly. Speelplek vir kinders is 'n bonus.

Alwyn W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn W
Saam met vriende

Pragtige plaas, uitsig op Champagne Castle-berge meer sigbaar as vanaf Drakensberg Sun hotel, in reikafstand van besienswaardighede. Aangename ervaring.

Naam Sandy's Cabin is goeie beskrywing van verblyf. Twee goed toegeruste houthuisies met elektrisiteit, bad of stort, baie plek om te stap. Mooi tuine, diere op plaas. Winkel met interessante lekkernye. Lekker plek om van die stadsgewoel af te skakel.

Marankie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marankie S
Gesin met klein kinders

Ons is hartlik ontvang en het heerlik gebly.

Geleë in Sentrale Drakensberge, naby staproetes en avontuur-aktiwiteite, maar lekker stil op die terrein self. Eienaars het uit hul pad gegaan om te help en ons welkom te laat voel. Nie net vir ons nie, maar ons boxer-honde ook.

Marlize P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize P
Gesin met klein kinders

Die uitsig is asemrowend mooi, en die atmosfeer kalmerend.

Die plekkie is perfek geleë, die uitsig is pragtig en die atmosfeer so rustig en kalm. Die eienaars is lieflike mense. Die eenhede beskik oor al die basiese behoeftes vir 'n kort verblyftydperk, en voel net daar kan bietjie aandag aan die elektriese bedrading geskenk word wat nie net onnet is nie maar ook onveilig.

Sian L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig met 'n mooi uitsig oor die berge.

Rustig en 'n goeie ligging vir 'n lekker wegbreek!

Roxanne D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sal defnitief weer gaan, baie goeie waarde vir geld!

Koos L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos L
Gesin met tieners

Baie lekker atmosfeer en die ligging is puik.

Die blyplek is baie lekker alhoewel daar nie 'n badkamer aan huis is nie. Ek sal aanbeveel dat daar 'n badkamer nader aan die blyplek kom. Die bestaande badkamer fasiliteit sal moet opgegradeer word om gaste terug te bring soontoe. Ons sal weer daar oorbly maar verkieslik in die ander huisie met badkamer geriewe. Ina en Ewert is baie gasvry en dierbare mense. Dis 'n ideale plek vir mense wat lief is om te kamp.

Anel K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anel K
Enkelreisiger

Ek het my by 'n ander plek ingeboek toe ek die badwater gesien het.

Water was vuil, daar het stukke bruin goed in water rondgedryf. Geen stort, net bad. Geen hangkaste, geen waaiers - was 35 grade. Baie klein en beknop.

Janette V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir 'n oornagplek.

Plek klein, maar baie mooi skoon, omgewing baie mooi. Daar is egter geen privaatheid nie. Eienaar se honde pla die hele dag, plek is nie omhein nie. Die kombuis is ook baie primitief met net die nodigste in, maar alles is baie mooi skoon. Vir 'n oornag plek sal ek dit aanbeveel, maar nie langer nie.

Nico V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Gasvrye eienaars, wonderlike uitsig oor berge en goeie waarde vir geld.

Sien die sterre.

Victoria G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik geleë. Ons het lekker gebly en was gasvry ontvang.

Baie gerieflik vir 'n kort verblyf en goedkoop. Kombuisie bietjie knap.

Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzYjYyMGU2LTQzMzItNDRiMi1hNjNkLTQxYmEzMWI3ZTdjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 R600 Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.021125497599 29.448026418686
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za