LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandy's Self-catering Sleep Over | LekkeSlaap
+13

Sandy's Self-catering Sleep Over

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opal-weg 24, Morningside, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R375 R338 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandy's Self-catering Sleep Over is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in Port Elizabeth. Die verblyf is ideaal ongeveer 15 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, potte, yskassie, toebroodjierooster, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en 'n ketel.

Komplimentêre koffie, tee en suiker word vir die eerste nag voorsien. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n veilige afstandbeheerde hek beskikbaar. Die eiendom is ongeveer 1,5 km vanaf winkels, kitskosrestaurante, Metlife Plazza winkelsentrum en 2 Sjinese wegneemeteplekke.

Die eiendom is ook ongeveer 5 km vanaf Baywest Mall wat beskik oor 'n filmteater, ysskaatsbaan, speletjies-sentrum en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandy's Self-catering Sleep Over sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Opal-weg 24, Morningside, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
was R375
Vanaf R338
per nag (plek vir 2)
was R375
Vanaf R338
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opal-weg 24, Morningside, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYDP0n6qjO5rFA6GyKxdcVl0Riq293hfiSlJ0f9WiOiHdLMbSU3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R375, nou Vanaf R338  per nag (plek vir 2) 24 Opal Road Morningside 6025 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.938135279075 25.50342550341
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!