Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sani's Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Sani's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sherwinnarcisomenooza G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherwinnarcisomenooza G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts, and a neat, comfortable room in a peaceful setting.

Our hosts offered warm greetings, useful advice, and thoughtful extras (water, milk, rusks, chocolates, mosquito mats) to go with the well-equipped, clean, and comfortable garden cottage. The property is well-located, just behind the main road, and has a beautiful garden. It's two blocks away from restaurants in Himeville, one of which serves pub fare until 10pm. Another serves delicious Asian-inspired food for lunch. Underberg is an eight-minute drive away if you need a supermarket, or tour operators.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani's Rest se terugvoer

Many thanks for your positive review.
Much appreciated
Trish

Sani's Rest
Carolyn A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

The hosts were friendly and helpful, and their recommendations were spot on. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani's Rest se terugvoer

Thank you, Carolyn, for your positive review.
Much appreciated
Trish

Sani's Rest
Louie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie B
Enkelreisiger

A great stay, close to Sani Pass. Highly recommended!

What a pleasure to find Sani's Rest on Lekkerslaap! The hosts are friendly and have good knowledge of the region. The venue is centrally located and I hope to return soon for another photography trip. Thank you for an awesome stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani's Rest se terugvoer

Thank you, Louie, for your positive review. It was a pleasure hosting you.

Sani's Rest
Johanna H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome lekker cozy plekkie en word hoog aanbeveel vir 'n kuiertjie.

Sani's Rest is 'n pragtige cozy plekkie in 'n rustige omgewing. Ons was elke dag bederf met 'n skoon, netjiese plek met vars handdoeke en iets lekkers op die kopkussing. Heerlike braaigeriewe wat ook daagliks skoongemaak is. Vol DStv en WiFi wat 'n groot pluspunt is. Fantastiese gasvrou wat altyd baie behulpsaam is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani's Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Johanna. Ek waardeer dit baie.

Sani's Rest
Estelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Sani's Rest is 'n pragtige en netjiese plek. Die plek is nuut, ruim en gemaklik. Die gasheer en gasvrou is aangenaam en behulpsaam. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani's Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie oor Sani's Rest waardeer dit

Sani's Rest
Lizanne H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ek wou hê vir 1 aand se oorbly.

Heerlike gastekamer met oulike kombuisie en braaigeriewe. Vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani's Rest se terugvoer

Dankie Lizanne, vir die positiewe resensie. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het.

Sani's Rest
Martie O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornagverblyf.

Sal weer daar oornag, die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en het goeie diens gelewer. Die pad tot by die plek is nie so mooi nie, maar die verblyf maak dit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani's Rest se terugvoer

Dankie, dit was 'n plesier on julle te huisves.

Sani's Rest
Ina U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Verblyf was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sani's Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word baie waardeer.

Sani's Rest
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomas-straat 3, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e339cd1d1edc0641b7a598b016ac91e92c3537d683ab6d3d35f81e010f27aa9baa0bff6ce695c395ea49c672ac254a9e8fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Thomas Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.755345802116 29.507701990738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem