Southbroom Akkommodasie by Sanlameer Villa 2403 | LekkeSlaap
+8

Sanlameer Villa 2403

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R61, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sanlameer Villa 2403 is 'n selfsorgvilla met slaapplek vir 4 gaste op die veilige San Lameer Landgoed.

Die bekoorlike villa beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Daar is onderdakparkeerplek en ekstra parkeerplek vir besoekers. Die villa het 'n buitestort en 'n stoorkamertjie vir ekstra pakplek.

Sanlameer Villa 2403 is naby die landgoed se swembaddens, tennis- en muurbalbane, die hotel, restaurante, Camelot Spa en die biblioteek. Gaste kan ook 'n rondte gholf of rolbal geniet, voëlkyk of die landgoed verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Sanlameer Villa 2403 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Vanaf die R61, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R61, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cbd9ec5ac886893b0f032939eeb00dca72627cca0a9a088b584d2d8eee66e8201634db3a80ef43dd1f4886f61ddb0af77e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) Off The R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.940352866169 30.292222638692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za