Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanlou

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 14 Dec 2024 to 12 Jan 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 14 Jun 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 5 Des 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 14 Jun 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2023 tot 14 Jan 2024 en 14 Dec 2024 to 12 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eiendom maak van 'n rugsteunstelsel gebruik om te verseker dat gaste tydens beurtkrag saans die TV, WiFi en ligte kan gebruik.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Maksimum 2 honde is welkom met vooraf reëling. Daar is 'n ekstra foor van R200 per hond.
Daar is ook 'n ekstra skoonmaakfooi met die breekskadedeposito betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwUDK2XSnrOEG8OylqR81qCsl28ydRqpO3r1VOw9X8LmcwMHU4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 610 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 8 Downing Street Southport 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.68837849207 30.495783231213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem