Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 010 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp is naby die kusdorp Colchester by die mond van die Sondagsrivier geleë. Matyholweni beteken "in die bos" in Xhosa. Matyholweni bied maklike toegang tot die tweede hek na die Addo-olifant Nasionale Park.

Verblyf word in grasdak-selfsorgkothuise gebied wat elkeen 'n toegeruste kombuis, privaat badkamer en TV met sekere DStv-kanale het.

Die Matyholweni-area van die park huisves wild soos koedoe's, bosbokke, rooikatte, bosvarke en vlakvarke, asook klein soogdierspesies en voëls. Daar is sedert 2009 ook groter wildspesies, soos Burchell's zebras, rooi hartebeeste en buffels hier te sien. Olifante, leeus en volstruise sal ook in die toekoms deur die park gehuisves word. Dié area sal ook uiteindelik deel word van die hoof wildarea sodat die wild meer natuurlik kan rondbeweeg.

Besoekers het toegang tot die hoof wildkykarea van die Park via die suidelike toegangspad links van Addo se hoofkamp. Die afstand tussen die Matyholweni-kamp en Addo se hoofkamp is 39 km. Dié roete is egter nie toeganklik vir busse en karavane nie/

Geriewe soos winkels, restaurante, kitsbanke en vulstasies is naby Colchester of Cannonville geleë, sowat 3 km van Matyholweni af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir SANParks Addo Matyholweni Rest Camp
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink SANParks Addo Matyholweni Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhOTRiZDlkLWNjNzUtNDVmZi1iMmUxLTExYTc3NWY4MmUzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Addo Elephant National Park 3 km from Colchester 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.672940374759 25.80302064418