Oos-Vrystaatse Hooglande Akkommodasie by SANParks Basotho Cultural Village Rest Camp | LekkeSlaap
+30

SANParks Basotho Cultural Village Rest Camp

5 resensies
Selfsorg
Rondawel HK2
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rondawels het elk ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak en ’n kombuisie met ’n yskassie, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Elke rondawel het ’n veranda en Weber-braai. Daar is ’n gemeenskaplike braai-lapa.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree. 'n Standaard-bewaringsfooi van R208 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R104 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort wanneer besoekers die park betree. Die hekke in Golden Gate sluit nie, die pad wat deur die Park loop is 'n openbare pad wat nie toelaat dat enige versperrings geïnstalleer word nie. Hekbeheer word by albei hekke (Golden Gate Hotel en Glen Reenen Rest Camp) met aankoms toegepas. Besoekers met bespreekte verblyf wat na 17:30 aankom, kan die sleutels by die Sekuriteitskantoor, Glen Reenen-vulstasie afhaal. Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionalepark is streng verbode. Rook is verbode in die eenhede. Moenie die diere voer nie. Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop. Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamneem. Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Rondawel HKD4
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die rondawels het elk ’n dubbelbed en stapelbed, 2 badkamers met ’n stort, toiet en wasbak elk en ’n kombuisie met ’n yskassie, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Elke rondawel het ’n veranda en Weber-braai. Daar is ’n gemeenskaplike braai-lapa.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree. 'n Standaard-bewaringsfooi van R208 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R104 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort wanneer besoekers die park betree. Die hekke in Golden Gate sluit nie, die pad wat deur die Park loop is 'n openbare pad wat nie toelaat dat enige versperrings geïnstalleer word nie. Hekbeheer word by albei hekke (Golden Gate Hotel en Glen Reenen Rest Camp) met aankoms toegepas. Besoekers met bespreekte verblyf wat na 17:30 aankom, kan die sleutels by die Sekuriteitskantoor, Glen Reenen-vulstasie afhaal. Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionalepark is streng verbode. Rook is verbode in die eenhede. Moenie die diere voer nie. Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop. Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamneem. Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Rondawel HKD4Z
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenhede is aangepas vir rolstoele/gaste met beperkte beweeglikheid en het wye deure, inrolstorte, handreëlings en drukkrane. Die rondawels het elk ’n dubbelbed en stapelbed, 2 badkamers met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het ’n yskassie, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Elke rondawel het ’n veranda en Weber-braai. Daar is ’n gemeenskaplike braai-lapa.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree. 'n Standaard-bewaringsfooi van R208 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R104 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort wanneer besoekers die park betree. Die hekke in Golden Gate sluit nie, die pad wat deur die Park loop is 'n openbare pad wat nie toelaat dat enige versperrings geïnstalleer word nie. Hekbeheer word by albei hekke (Golden Gate Hotel en Glen Reenen Rest Camp) met aankoms toegepas. Besoekers met bespreekte verblyf wat na 17:30 aankom, kan die sleutels by die Sekuriteitskantoor, Glen Reenen-vulstasie afhaal. Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionalepark is streng verbode. Rook is verbode in die eenhede. Moenie die diere voer nie. Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop. Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamneem. Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands Nationale Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAENCxWdRpyuAYvFVrsRhFdWwbjD5CK6Hi0v0VcKl2dcWIMi6zhr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.488694 28.743973
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za