Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

  • Kapasiteit: 851 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R570, Krugerwildtuin, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R414 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin aan die oewer van die Matjulu-spruit geleë en bied 'n uitsig oor die golwende heuwels na die ooste. Daar is droë riviere na die noorde en suide wat in die skadu van reusebome skuil en 'n dam begrens die kamp. Sorg is geneem om die natuurlike plantegroei in die kamp te bewaar. Berg-en-Dal is die enigste kamp wat in 'n ruwe, bergagtige omgewing geleë is.

Dit het 'n kafeteria en 'n winkel, Tindlovu Restaurant, 'n gemeenskaplike wassery, 'n vulstasie, 'n gemeenskaplike kombuisie en ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n ouditorium met konferensiegeriewe, 'n basiese piekniekarea vir dagbesoekers en 'n swembad wat net vir oornaggaste is.

Doendinge by Berg-en-Dal sluit begeleide boswandelings, wildritte onder leiding van opgeleide veldgidse, bosontbyte en bosbraais, Bushman en Wolhuter se wildernisroetes, seisoenale opvoedkundige programme vir kinders, 'n renoster-wandelpad met braille-aanwysings en filmvertonings van wild-dokumentêre elke aand behalwe Sondae in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 60 resensies vir SANParks Berg-en-Dal Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Langs die R570, Krugerwildtuin, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink SANParks Berg-en-Dal Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 851 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R570, Krugerwildtuin, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfu4gfd5TCvuTWxbJN7cLVq9GcorWEYWLl9WSBf3Nn0UgEpA62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the R570 Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.428132 31.444359