Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Bergplaas Guest House GH10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtefontein Plaas, Langs die Struisbaai/Elimpad, Strandveld, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 803 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

SANParks Bergplaas Guest House is 'n selfsorghuis aan die noordelike voorheuwels van die Soetanysberg geleë. Dit was oorspronklik in die 1860's 'n voorraadpos op die Ruigtefontein plaas en die oorspronklike huis is in die 1950's gebou. In 1979 is dit heeltemal vernietig in 'n vuur en weer herbou in 'n moderne styl wat steeds vandag sigbaar is. Hierdie stuk grond is in 2000 deur SANParks bekom en is die eerste stuk grond van die nuut gestigte Agulhas Nasionale Park.

Dié gastehuis is 36 km vanaf die Kaap Agulhas vuurtoring langs die Struisbaai/Elimpad. Die gastehuis bied 'n ontspannende plattelandse atmosfeer met 'n eindelose uitsig oor die omliggende vlaktes.

Bergplaas het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Een badkamer is ingerig vir persone met gestremdhede. Daar is ook 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer is 'n solderkamer en het ook 2 enkelbeddens.

Die huis is toegerus met kookgerei, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee en koffie word voorsien vir die eerste nag. Die ruim sitkamer het 'n kaggel. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 mense. Buite is daar 'n groot patio.

Slaapplek

’n Bespreking by SANParks Bergplaas Guest House GH10 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Ruigtefontein Plaas, Langs die Struisbaai/Elimpad, Strandveld, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 803
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 803
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtefontein Plaas, Langs die Struisbaai/Elimpad, Strandveld, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwVz2BjA0gp3GDN4LjQz9FW4jLCLdPNHMGzjN7Esn3bioTfXsT1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 803 per nag, vir 10 mense Farm Ruigtefontein Off the Struisbaai/Elim Road 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.729483226258 19.874956961971