Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1221

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir SANParks Elandsberg Wilderness Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sean H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great getaway from people.

Very peaceful and enjoyable. Facilities were clean and the accommodation was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Avontuurlustig.

Ons verblyf was perfek geleë in die Park met 'n pragtige uitsig. Wat ons vakansie beter sou maak is om beter ingelig te word deur Ontvangs oor die volgende: Daar is geen opvangs in en om die Park nie, alhoewel daar Wi-Fi by Ontvangs is. Mens kan ook (baie goeie!) hout koop by Ontvangs. Dit is wel 'n 20 km rit na ontvangs (in een rigting). Die paaie rondom en in die Park is tans verspoel op plekke en sal aanbeveel dat mens met minimum 'n 2x4 voertuig dit aanpak. Ons moes selfs met 'n 4x4 voertuig op verskeie kere omdraai omdat dit nie moontlik was om aan te hou ry nie. Dit vat ook heelwat langer om van een punt tot 'n volgende te kom en mens moet daarvoor beplan. Dit sou baie help as Ontvangs kon aandui met ons aankoms watter paaie nie toeganklik is nie. Die brug tussen Tankwa en Calvinia is verspoel en glad nie toeganklik nie (selfs met 'n bekwame 4x4 voertuig) ten spyte dat Ontvangs steeds aandui dat mens met die pad tot by Calvinia kan kom. Middelpos het al vir meer as 'n jaar nie brandstof nie, ten spyte daarvan dat dit genoem word as een van die naaste plekke waar mens brandstof kan kry. Gannaga Lodge het blykbaar 'n brandstoftenk, maar ons het dit eers later uitgevind en kan nie bevestig dat dit die geval is nie. Ons het die kraanwater gedrink sonder probleme, maar sou aanbeveel mens vat jou eie water as mens nie gewoond is aan die smaak nie. Die eenheid was toegerus met alles wat ons nodig gehad het! Daar is sonpanele so elektrisiteit was nie 'n probleem nie. Pak definitief 'n verkyker en voëlboek in! En doen navorsing oor die natuurlewe voor die tyd omrede daar nie opvangs is nie, en baie interessante natuurlewe is waarvan mens meer gaan wil weet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaine M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaine M
Gesin met tieners

Perfekte karoo-wegbreek met gesin.

Ons gesin was 4 mense, maar ons het in 1-slaapkamerkothuis beland. Bespreking wys egter ons het vir 4 bespreek. Moes 'n fout aan die webtuiste se kant gewees het?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieze L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf ombring deur die beeldskon Tankwa natuur.

Dié verblyf het al ons verwagtinge oortref: groot, oop vertrekke, lieflike swembadjie, en al-wat-'n-man-is se droom braai! Elke huisie is heerlik privaat en uitstekend ingerig. Die stilte snags was besonders en kon weer die sterrehemel opnuut ervaar en waardeer! Kliëntediens was puik en vriendelik, veral toe hulle ons kom help met ekstra braaihout!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrich N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich N

Volmaan in die Tankwa met 'n vuur op die stoep. Ons sal nooit die plek vergeet nie.

Stort en oop vlaktes was iets besonders. Swembad was nie die beste vir swem nie, was baie vuil, vol snaakse sluim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edzard B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edzard B
Gesin met klein kinders

3 aande saam familie.

Die verblyf is pragtig. Die huisies kort wel bietjie algemene onderhoud. Die swembadnet is fodde en 'n gevaar vir klein kindertjies. Die grondpaaie is rof maar is rybaar met hoë voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Algehele stilte. Ongelooflike en rustige uitsig vanaf huis.

Gastehuis het alles wat 'n mens benodig. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas C

Pity about the electricity. You said it had paraffin lamps. There was even a TV.

The road from Ceres was awful. Had not been graded for ages and was very badly corrugated. We left via the Calvinia entrance. Much better. Even the Sutherland entrance/pass was badly stoned due to flood damage. I thought I had booked a 2 bedroom unit but it only had 1 bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties.

Die toestand van die paaie binne die park was uiters swak en dit is 'n skande dat 'n nasionale park se paaie in so 'n swak toestand is. As gevolg daarvan sal ons nie weer die park besoek of dit aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norbert M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert M
Enkelreisiger

Very quiet, just perfect.

Very nice stay in the middle of nowhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rusplek!

Ons het heerlik gekuier by die SANParks Elandsberg Wilderness Camp - die geriewe was baie skoon, netjies en gerieflik en die ontvangs was vriendelik. Dit is werklik 'n wonderlike rusplek en wegkomplek. Ons enigste negatiewe kommentaar is dat die paaie uiters sleg is - beide die toegangspaaie (almal grondpaaie) na die park en die paaie binne in die park. Die kamp se kaart dui paaie aan as 'sedan roads', 2x4-paaie en 4x4-paaie - tensy die paaie nie dringend reggemaak word na die goeie reën aan die einde van 2021 nie, sou ons nie aanbeveel om die park te besoek met 'n sedan nie. Sekere van die 2x4 paaie was selfs onbegaanbaar vir 'n nuwe Land Rover Defender.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilanie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Three night stay.

Second time visiting Elandsberg with my husband, and won't be the last! There are endless views, peace and absolute quiet. If that's what you're after, you can't go wrong with Elandsberg. The photos don't do it justice, it's way better in person!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis.

Eerste kuier vir ons in Elandsberg. Was ongelooflike ondervinding, sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Karoo-ervaring.

As jy die Karoo se uitgestrekte ooptes geniet, is Elandsberg die plek vir jou. Algemene instandhouding/netheid van wooneenhede is nie op standaard nie, groen plaspoele en voëlmis op meubels kan vir seker skoongemaak word alvorens gaste intrek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik rustigheid.

Plek kort bietjie prente teen mure, alles is so kaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Saam met vriende

Mooi, netjies en skoon.

Die huisie was baie netjies en skoon. Baie slegte pad binne die park. Dit moet dringend geskraap word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Lang pad tot daar, maar die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William C
Gesin met klein kinders

Die stilte is wonderlik.

Geniet dit. Die Karoo is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Gesin met klein kinders

Amazing!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede besoek aan Elandsberg.

Rus vir die siel. Sien reeds uit na ons volgende besoek! Pragtige plek om die stiltes van die Tankwa te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S
Saam met vriende

Kos vir jou siel.

Mooi goed versorgde huisies wat goed geleë is en waar jy die mooi en rustigheid van die Karoo op sy beste kan ervaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette P
Gesin met tieners

Salige stilte.

Karoostilte met wonderlike vistas. Stilte en oopte vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri M
Gesin met klein kinders

Luuks en baie afgesonder.

Die eenheid was luuks en pragtig toegerus. Die uitsig is ongelooflik mooi. Dis heerlik afgesonder en stil. Dis baie veilig. Daar is DStv maar geen opvangs. Dis 'n redelike goeie grondpad maar jy moet 'n bakkie of SUV voertuig ry. Die Gannaga pas is vreesaandjaend maar 'n avontuur op sy eie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die verblyf is baie spesiaal en die privaatheid is ook baie goed.

Ek sou voorstel dat daar moeite gedoen word om die swembad skoon te hou. Ons wou graag die swembad benut, maar kon nie, want dit was vuil en die water was groen, so nie baie aangenaam. Daar was geen opwas lappie of sponsie. Daar was geen seep in die toilet of stort. Daar kan dalk ook bietjie meer moeite gedoen word met afstof van die banke, nie net bolangs nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Elandsberg Wilderness Camp se terugvoer

Goeiemiddag Lana,

Baie dankie vir jou resensie. Dit is baie verwelkomend om jul konstruktiewe terugvoering in te neem. Ek is dus geweldig jammer dat die swembad nie gepas was om te gebruik gedurende jul verblyf hier op Elandsberg Wildernis Kamp nie. Aangaande die tekortkominge in jul verblyf, ons sal verseker dat die huishouding daarvan bewus gemaak word en dus verseker dat goenoegsame produkte vir ons gaste beskikbaar gestel word om hul verblyf te vergemaklik. Dit sal die nethuid insluit.

Weereens, baie dankie. Ek waardeer dit.
Vriendelike Groete,
SANParke

SANParks Elandsberg Wilderness Camp
Archibald N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archibald N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring, sterrekyk was die beste ooit.

Die wooneenhede is wonderlik geleë om redelike privaatheid te skep en die uitsig oor die berge is asemrowend. Sterrekyk in die aand is uit die boonste rakke. Die stilte en die nag se donkerte is 'n ervaring op sy eie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met vriende

We had a wonderful stay.

Some feedback would be to let guests know that should they need assistance that there is a central radio station up the road, as the reception is at least 21 km from the chalets. Our electricity went off on the Thursday night at 22:00 and we didn't know that we had a problem. We had a beautiful full moon that night so we had moon light. Like some lodges we have stayed at before the electricity goes off at 22:00 so we thought it was the same. We had no electricity. The chalets are set in a beautiful setting, very comfortable and nicely appointed. The plunge pool was wonderful after a hot day in the car, and to just chill and soak up the environment. We enjoyed the peace and tranquility. What a stunning outlook for a real break from civilization. We will be back for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Elandsberg Wilderness Camp se terugvoer

Good day Linda,
Thank you so very much for your valuable feedback, we really appreciate it and take it to heart.
We will ensure that full information regarding the central radio station is provided to guests when they check-in at the lodge. I am sorry to hear that there was no electricity, this will be investigated.
I am happy to find that, under the circumstances, you still had a lovely time and we hope to accommodate you real soon again.
Kind Regards,
SANParks

SANParks Elandsberg Wilderness Camp
Gerhard V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met vriende

Oordonderende vrede, rus en stilte, maar 'n bande-breker-pad.

Daar is nou 10 huisies en nie meer die 5 soos op die kaarte en webwerwe aangedui nie, SANParks moet dit asb opdateer. Kwaliteit, ligging en geriewe is uitstekend, jy hoef niks saam te bring behalwe kos, verversings en ys nie. Huisies het nou almal TV's met beperkte DStv ook. Slaap en sitvertrekke het dakwaaiers wat goed werk en daar is muurproppe in al die vertrekke (weet nie waarvoor nie). Ligte, yskas en mikrogolf werk van 'n battery en sonpaneelstelsel af. Die laaste 100 km grondpad nadat jy van die Ceres Karoo-pad afdraai na die park is uiters gehawend (erge sink en skerp klippe) - maak seker jy het 2 spaarbande, kompressor, bande afgeblaas na rondom 1.5 bar en 'n puncture repair kit wat nie te diep weggepak is nie. 20 tot 40km/h vir die laaste 80km is veilig. SANParks moet oorweeg om die pad bietjie op te knap. Andersins is dit mooier as op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Saam met vriende

Ideaal vir 'n langnaweekwegbreek sonder selfoonopvangs.

Die eenhede is goed toegerus met skoon beddegoed en handdoeke. Die kombuis is volledig toegerus met die al die nodige. As jy hou van 'n ordentlike wynglas, kan jy saamvat. Die braaigereedskap is die basiese. Ek pak maar altyd 'n rooster en braaigereedskap in want gewoonlik het die roosters al beter dae gehad. Daar is 'n ordentlike sonkragstelsel. Die familie eenheid wat ons gehad het, het dakwaaiers in gehad in die twee kamers en in die sitkamer area. Die swembad(jie) was vol en mooi skoon. Wees spaarsamig met die krag anders loop jy uit krag uit. Die dakwaaiers kon ons egter deur die nag laat loop aangien dit 42 grade deur die dag was. Onthou van die parkfooie as jy nie 'n Wildcard het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pippa And Mike H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pippa And Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Elandsberg was enjoyable, and the setting was lovely.

However the roads in the south-west section of the park were atrocious, and clients need to be warned about this. The park officials need to grade the roads as unofficial slip roads have been created parallel to the road as alternatives. Presumably by frustrated travelers. I would suggest that they inform their guests about the check-in times. Particularly on Sundays which is an hour earlier. We were not aware of this and only just made the office in time. It would have also been helpful if we had also been given approximate travel times, warned about the roads, and that the distanced quoted require to be allocated additional time due to the bad gravel roads. The directions quoted, from Calvinia, in my confirmation letter were incorrect, it recommended the road was given as the R354 and not the R355. Fortunately, the phone number given was correct, and I was able to get confirmation on this. However, it was a stressful time as there was no cell contact for much of the trip from Calvinia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the Tankwa and our little cabin, our stay was just way too short!

I think it would be a good idea to let people know how remote it is. Our GPS told us 2 and a half hours and it took us 7! The directions on the website took us the longest route and were definitely not the best or quickest way to get to our accommodation or the SanParks Office.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, wonderful views, fantastic facilities, relaxing, enjoyment of nature.

The facilities are wonderful, considering that the units are solar powered. Each unit is very private and the views are phenomenal. My only comment would be that the SANParks should just put up more notices about which electric devices can and cannot be used at the same time, as we tripped the power at night by using the microwave as well as having the fridge/freezer plugged in, which meant we had no power until the next day when the sun rose on the panels and the storage battery reset itself. However, the staff were very helpful when we did need them to come and look at the storage battery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Beste SAN Parkeraad verblyf - skoon, netjies en wonderlike opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Gesin met tieners

Goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Baie dankie vir een van die puikste plekke nog ooit gebly. Van netheid tot gemak alles was uitstekend. Julle kan voorwaar trots wees en sal julle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met vriende

Great accommodation and location in the wilderness.

Tankwa Karoo does not offer much if you are looking for wildlife, but offer loads of relaxation in a quiet wilderness setting. Great lodge accommodation with all the necessary facilities and luxuries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure peace and tranquillity.

Very pleasant stay. SANP maintain a high standard here. Wonderful big sky and open space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die regte plek om te ontsnap van die roesemoes van die daaglikse lewe en net die natuur in te drink.

Die park en fasiliteite word baie goed onderhou - 'n ervaring om met vriende en familie te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philine V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philine V
Gesin met klein kinders

Uitmuntende gesinsvakansie.

Ons het dit terdeë geniet, behalwe vir 3 papwiele op pad na ons bestemming, so ek raai enige toekomstige gaste aan om die nodige gereedskap daarvoor in te pak. Die huisie was goed toegerus en baie gemaklik, die enigste ekstra inpak-item wat ek vir toekomstige gaste aanbeveel is slippertjies, die kombuisvloer is uiters ongemaklik op die voete asook die stoep oppervlak, nie ek of my kinders kon sonder skoene daarop loop nie, wat gesorg het vir baie trane vanuit die 2 jarige gas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 868
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 868
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 868
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLvY6Cm7Qffs4wq7e9dkXkwvRViym7FANWgwX38y75qReZWadj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 868 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.17505 19.973786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem