Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naby die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 818 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park, SANParks se nuutste park. Dis sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N2 na Kaapstad. Die park het 'n pragtige landskap met koppies en groot, oop vlaktes.

Haak-en-Steek Rest Camp bied 1 rustieke selfsorgkothuis in die bos met 'n ongerepte uitsig oor 'n watergat. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar wel sonkragligte.

Die kothuis is naby die Motswedi-kampterrein. Groot familie- of vriendegroepe kan die Haak-en-Steek-kothuis saam met Motswedi se kampstaanplekke bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir SANParks Haak-en-Steek Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Naby die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Haak-en-Steek Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 818
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 818
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naby die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi31L9uzZDToIgAsgx7jwQbDEwXqKMBruBSrUCEBXUSEZFMKEJV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 818 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.151783 24.3092