Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Langkloof Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R424 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Langkloof Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die Ooste, die Sederberge in die Weste en die Klein Roggeveldberge in die Suide.

Langkloof was eers 'n informele kampterrein en is in 2011 opgradeer met ablusiegeriewe en lopende water. Die kampeerterrein is ongeveer 18 km vanaf die park se ontvangs by Roodewerf binne die skilderagtige boonste punte van die Langkloof. Koedoe, eland en ander klein bokke en soogdiere in die area, saam met besoekers, is die enigstes om die ongelooflike donderstorms en die gevolglike wonder van die Renosterrivier tydens die vloede te ervaar.

Daar is 2 kampterreine, elk met eie badkamer en kombuisie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het nie kookgeriewe nie, maar daar is 'n wasbak en 'n gas-geiser. Parafienlampe is in die kombuisie en badkamer beskikbaar. Dié staanplekke het nie kragpunte nie. Daar is braaigeriewe, maar 'n rooster word nie voorsien nie. Elke staanplek het parkeerplek in die skaduwee.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir SANParks Langkloof Campsite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1223

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Langkloof Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R424
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R424
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYF1ZfS337g3q2C6vqbe9zViMD2TMfL6L1wezJZy5VTONGYTqGy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R424 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.156511 20.162218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem