Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Letaba Rest Camp

  • Kapasiteit: 736 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R394 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Letaba Ruskamp, in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin, is 'n idilliese ruskamp langs die Letabarivier, halfpad tussen die suidelike en noordelike grense van die Krugerwildtuin.

Die naam beteken "rivier van sand", en dié sandrivierbed is 'n uitstekende plek vir wildbesigtiging, veral olifante. Letaba is 'n groen oase in die omliggende mopane-velde. Die aande spog met pragtige sterre, asook naggeluide van uile, naguiltjies, paddas, vrugtevlermuise, krieke, sonbesies en leeus wat brul.

Letaba Ruskamp het 'n kafeteria en 'n winkeltjie, 'n restaurant, gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise en ablusies, braaigeriewe, en konferensiegeriewe. Daar is 'n basiese piekniekplek in die kamp vir dagbesoekers, 'n swembad vir gaste wat oornag, 'n TV-kamer, die Letaba Elephant Hall-museum en seisoenale leerprogramme vir kinders.

Doendinge by Letaba-kampkampe sluit begeleide staproetes, asook wildritte met veldgidse in die oggend, middag of nag in. Gaste kan ook die 4x4-roetes, 'n bosontbyt en bosbraai, en filmvertonings oor wild geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 60 resensies vir SANParks Letaba Rest Camp
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1220

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die R71, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Limpopo
  • Gaste dink SANParks Letaba Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R394
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 736 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIA11WzddWTPuQ1pGe0RFBYa2qzQ3R8E8weMAGGGop8zQGD7nA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the R71 Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.85446 31.574426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem