Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Mopani Rest Camp

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir SANParks Mopani Rest Camp
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5
Khathutshelo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khathutshelo D
Gesin met tieners

Another great stay.

Thanks again for another great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rob M
Gesin met klein kinders

Staff at resort constantly questioning our booking.

Staff at the resort questioned our booking every time they saw me. Arguing we only booked for 2 days and then I had to prove it was actually 4 days. There were also bats in the rondawel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en netjiese kamp.

Die kamer was baie netjies en elke dag skoongemaak. Die kamp was rustig met 'n baie mooi uitsig oor die Pioniersdam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis pragtig, skoon en netjies. Die bestuur en al die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Regtig puik. Al die koperkrane blink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramudzuli S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramudzuli S
Gesin met klein kinders

I enjoyed sitting at restaurant with the dam view.

I am coming back very soon. I can't wait for my next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millycent M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Millycent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mopani rest camp is clean and l enjoyed my stay with my family it was my mom's birthday and she like to stay in a quiet place praying. It was good.

I enjoy it with my mother as it was her 92nd birthday celebrating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terleurgesteld.

Ek was geskok om te sien hoe die Krugerwildtuin agteruit gegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bart D
Saam met vriende

Very nice facilities at a beautiful location.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice geriewe en 'n pragtige ligging.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die probleme met die vlêrmuise wat die eenhede oorgeneem het is aaklig. Mopani Kamp moet eerder mense wegwys totdat die probleme uitgesorteer is. Die reuk binne die plek was ondraaglik, ons was net bly dit was net vir een aand. Sal SANParks weer besoek maar beslis nie van die eenhede gebruik nie, dis beslis tyd vir nuwe decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie C
Saam met vriende

Very nice and quiet. Need to be patient with game viewing.

Camp was quiet. Shop well priced and equipped. Restaurant food average. Taps in cottage 100 dripping continuously - wastes water. Staff very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Buitekombuis nie almal se gunsteling, verder baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik, rustig en kos vir jou siel.

Pragtige kamp in Kruger! Ons het heerlik gekuier in met goeie diens en pragtige akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Gesin met klein kinders

Knus, funksioneel en gerieflik.

Die kamp is pragtig. Ons verblyf was knus, die geriewe was toepaslik en gerieflik. Dit was baie netjies en skoon. Die kombuis was toegerus met die nodige en ons het 'n lekker aandete geniet by ons buitelugkombuis. Daar was twee negatiewe aspekte: 1. In ons badkamer was daar 'n kraan wat vreeslik gelek het en die stort se kraan was gebreek. 2. Ons was baie dankbaar vir die mikrogolf, maar daar was geen ooglopende kragpunt om dit by in te prop nie en ons moes dit bo op die yskas prakseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en netjies en skoon verblyf.

Baie lekker gebly by Mopani. Huisies mooi skoon en netjies. Hou baie van die privaat braai-area. Heerlik geëet die aand by die restaurant. Die volgende oggend se ontbyt (diens) kon beter wees. Ons het baie lank gewag vir ons kos en koffie. Daar sal iets gedoen moet word aan die bye-probleem. Ons het dit by geen ander kamp gekry nie. Die uitsig op die dek by die restaurant is asemrowend, maar ons wil graag aanbeveel dat die dek groter gemaak moet word deur uit te bou. Soveel mense mis dit aangesien daar nie genoeg plek op die dek is nie. Sal Mopani enige tyd aanbeveel. Die winkeltjie is ook baie oulik met vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

No notification that there were Honey Badger raiding parties to clean out the fridge on the veranda.

Accommodation is great and all facilities are well above normal standards. Restaurant and store are well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Die area is baie mooi en rustig. Sal definitief daar weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 555
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 555
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 555
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 494 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopani Restcamp-weg, Krugerwildtuin, Tsende, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKGHK1n2BDJg9asbdOJNfF5EVbhj6va9lUVTPTNce2UAbg0TpA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 555 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Mopani Restcamp Road Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.521661 31.399061