SANParks Pootjiespram Camp Site

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Pootjiespram Camp Site is die grootste kampterrein in die Richtersveld Oorgrenspark. Dis net 11 km van die park se ontvangs af langs die Oranjerivier en is 'n gewilde kamp vir die eerste nag aangesien dit verwyderd van die meer ontwikkelde Sendelingsdrift is.

Pootjiespram Camp Site het 18 informele, uitgespreide staanplekke. Ablusiegeriewe met koue water is beskikbaar. 'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word benodig om die kamp te bereik.

Gaste kan in die Oranjerivier swem, kunsvlieghengel beoefen of hul eie riviervlot saambring om op die rivier te vaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Pootjiespram Camp Site gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R288 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za