Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Satara Rest Camp

  • Kapasiteit: 1044 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R364 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Satara Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n besige kamp in 'n uitstekende wildkyk-area met menige en verskeie diere om te besigtig.

Dié kamp het 'n ongekunstelde sjarme en die meerderheid van die verblyf is in 'n sirkel uitgelê. Satara is goed bewoud met 'n oorvloed van voëllewe.

Die Satara Rest Camp bied 'n deli en 'n winkel, restaurant, gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuisie en ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n swembad met 'n speelarea vir oornagbesoekers, en 'n piekniekarea met 'n boma vir dagbesoekers.

Doendinge by Satara Rest Camp sluit begeleide boswandeltoere, oggend-, nag- en dag-wildritte met opgeleide veldgidse, bos-ontbyt en -braai's, seisoenale opvoedkundige programme vir kinders en films van wild op die grootskerm, behalwe op Sondae, in.

Sweni Bird Hide is aan die oewer van die Swenirivier geleë ongeveer 30 km van die kamp af, Ratel Pan Bird Hide is op Timbavati/Roodewal-weg ongeveer 35 km van die kamp af. Tradisionele danse kan vooraf met die kamp gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 43 resensies vir SANParks Satara Rest Camp
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1221

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Gaste dink SANParks Satara Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R364
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R364
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1044 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMZLjqVSWKZtMqtV2nIC7x80ntYWg6duIdUmPefGKgkKFaW5FPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R364 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Off the R531 Kruger National Park 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.392552 31.77959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem