Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Shingwedzi Rest Camp

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir SANParks Shingwedzi Rest Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louw R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw R
Saam met vriende

Gessellig, ontspannend en rustig.

Ons het 'n 50ste verjaarsdag gevier die naweek en het lekker kon kuier in die dagbesoekersarea na 18:00 met toestemming. Die plekke was mooi skoon. Die personeel almal vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grietjie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D
Saam met vriende

Baie mooi kamp so aan die oewer van die rivier.

Heerlike kamp, ons het baie lekker gebly. Alles was reg vir ons in die chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gedink 7 nagte gaan te lank wees, maar dit was nie!

Heerlik gebly, vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Shingwedzi Rest Camp se terugvoer

Goeiedag Coert,
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly om te verneem dat jul die tyd hier by Shingwedzi Rest so geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom. Ek sal ook jou terugvoering oor ons vriendelike en behulpsame staf aan ons personeel oordra.
Baie dankie en Groete,
SANParke

SANParks Shingwedzi Rest Camp
Maryka H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die stil, rustige kamp voed mens se siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malthodi M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malthodi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, beautiful place to stay.

The place is beautiful. If only the thatched roof can be sorted, there are spider webs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker die kamp.

Olifante reg voor ons verby in die kampterrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus K
Saam met vriende

Goeie omgewing om baie diere te sien.

Plek was skoon en netjies, maar daar is geen ekstra kragpunte vir gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Lekker atmosfeer met vriendelike mense. Snags stil. Pasop vir ratel en bloubal-ape wat enige kos opraap. Goeie en vriendelike diens van personeel. Wild in oorvloed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil environment.

The stay at Shingwedzi was money worth. The restaurant looking out on the river is a plus point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Shingwedzi Rest Camp se terugvoer

Thank you for your valued feedback. We are glad you enjoyed your stay with us.

SANParks Shingwedzi Rest Camp
Kobie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie H

Skoon, netjies en die beddens het lekker geslaap.

As jy wil rus sal ek Shingwedzi kamp aanbeveel. 'n Plek so na aan die natuur, 'n plek vir familie en vriende om te geniet vir oud en jonk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G
Gesin met klein kinders

Doodstil.

Die area is baie still en rustig, kan mens self hoor dink daar, baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradford R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bradford R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Game was not as plentiful as previous times, however still enjoyable.

Had a lot of good moments on my game drives.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Shingwedzi Rest Camp se terugvoer

Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay with us.

SANParks Shingwedzi Rest Camp
Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 598 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R81, Krugerwildtuin, Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATROjWGSDKMl1aBbty0FMM9VJd7BJ5hQzuJtWq0ehtUdK95wsul?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R81 Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.10873 31.435571