Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Slangkop Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Lighthouse-weg, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R747 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Slangkop Tented Camp skuil tussen inheemse melkhoutbome, sowat 100 m van die see af. Hierdie tentekamp het 'n marine-tema en is die ideale plek om die son in die Atlantiese Oseaan te sien wegsak.

Dis op die uithoek van die bekoorlike dorpie, Kommetjie en bied 'n ervaring in die natuur, maar met die gerief van winkels en restaurante in die omtrek. Dit is ook die enigste kamp met 'n aangewese speelarea vir klein kinders.

Elke tent in die kamp het 2 enkelbeddens met matrasse. Die tente deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe, kombuis, bome en braai-area.

Doendinge sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir SANParks Slangkop Tented Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1220

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs Lighthouse-weg, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink SANParks Slangkop Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R747
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R747
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Lighthouse-weg, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7sTNsuPk8yj98CbDpJUgs54lluszt8PASp5XqGLwVtHXDR2A91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R747 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off Lighthouse Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.146398539229 18.320095781747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem